SUZ Shoes; Fabric Art shoes and bags

SUZ Shoes; Fabric Art shoes and bags Exquisite and unique shoes and bags made from hand-stitched tapestries and genuine leather. Available from UK size 4 to 9. Open by appointment.

28/05/2025

Ek is jammer oor al die navrae oor die skoene wat ek nog nie beantwoord het nie. Daar is vreeslik baie belangstelling en ek is hard besig om deur dit dit alles te werk. 🌼

Ons het na ons buurdorp, Wellington, getrek omdat ons Paarl huis se trappe te erg was! Hier het ek besef dat my skoensei...
27/05/2025

Ons het na ons buurdorp, Wellington, getrek omdat ons Paarl huis se trappe te erg was! Hier het ek besef dat my skoenseison verby is. Ek verkoop dus uit teen halfprys.
Kontak my asb op whattsapp by 0832505005 vir fotos in jou nommer.

12/08/2024
Ons het omtrent heerlike wintersweer hier in die Paarl! Die perfekte tyd om 'n paar Amelié Boots aan te skaf. In die fot...
08/07/2024

Ons het omtrent heerlike wintersweer hier in die Paarl! Die perfekte tyd om 'n paar Amelié Boots aan te skaf.

In die foto dra ek 'n paar met geishas met ligte tan leer. Die Petit point voëltjies is met turmeric leer en die blomme ook in 'n ligte tan leer. Almal in 'n nommer 7/40.

Hulle het 'n rits aan die kant vir ekstra gemak en met suede gevoer. R1700 Kontak my by 083 250 5005 vir fotos van beskikbare Amelié Boots in jou nommer.
Ek stuur landswyd met Aramex.

Heerlike nuwe week vir almal🌿🌺

Share Asb! Ons hond, Milo is van vanoggend af weg vanaf Suider Paarl, Bosman Straat. D**k hy het uitgeglip terwyl mense ...
18/05/2024

Share Asb! Ons hond, Milo is van vanoggend af weg vanaf Suider Paarl, Bosman Straat. D**k hy het uitgeglip terwyl mense by ons huis gewerk het vanoggend.

Skrikkerig vir nuwe mense. Hy het n bandjie aan met kontak gegewens.

Kontak ons asb by:
083 250 5005/083 306 6655 as iemand hom dalk gewaar. Dankie.

My gewildste skoene, die Kiki Loafers is op uitverkoping! Afgemerk van R1400 na R950. So 'n veelsydige ontwerp wat met s...
13/05/2024

My gewildste skoene, die Kiki Loafers is op uitverkoping! Afgemerk van R1400 na R950.

So 'n veelsydige ontwerp wat met soveel verskillende uitrustings gekombineer kan word.
Kontak my by 083 250 5005 vir fotos van die verskillende nommers. Die twee pare in die foto is 'n nommer 7. Ek stuur landswyd met Aramex.

Heerlike nuwe week🌿🪻🌸

Die seisoen het gedraai hier by ons.. Tyd om aan stewels te dink💃.Hierdie is twee pare Amelie Boots in 'n nommer 6/39. N...
10/04/2024

Die seisoen het gedraai hier by ons.. Tyd om aan stewels te dink💃.Hierdie is twee pare Amelie Boots in 'n nommer 6/39. Navy en groen. R1700 plus posgeld!

Ek stuur ook graag via WhatsApp fotos van ander pare. 083 250 5005.

GROOT UITVERKOPING!My Rae Skoene is op uitverkoping. So elegant en stylvolle ontwerp. Die eertse 3 fotos is van kliënte ...
21/03/2024

GROOT UITVERKOPING!

My Rae Skoene is op uitverkoping. So elegant en stylvolle ontwerp. Die eertse 3 fotos is van kliënte met hul pare.

Verlaag van R1400 na R995 - tot die einde van die paasnaweek. Ek het van 'n nommer 4 tot 'n 8 beskikbaar. Elke paar natuurlik individueel ontwerp met 'n kombinasie van tapestry en duursame leer.

Kontak my gerus via WhatsApp vir fotos.

083 250 5005.

Lekker vakansiedag!🪻🌿🌼

"A handbag is not just an accessory, it's a statement piece." 👛Pragtige 'Dogtertjie met haar hond' handsak.24cm x 28cm. ...
14/03/2024

"A handbag is not just an accessory, it's a statement piece." 👛

Pragtige 'Dogtertjie met haar hond' handsak.
24cm x 28cm. R1995
Petit Point/ Tapestry gekombineer met duursame maroon leer. Pragtig met linne gevoer en 'n verstelbare band.
Kontak my gerus by 083 250 5005.

Heerlike nuwe dag!🙌

Op die stoep saam met Milo! Ek het hierdie nuwe pare Kiki Loafers beskikbaar. Ligte Tan met blomme, Olyfgroen met voëltj...
09/03/2024

Op die stoep saam met Milo!

Ek het hierdie nuwe pare Kiki Loafers beskikbaar. Ligte Tan met blomme, Olyfgroen met voëltjies en Blush ook met voëltjies. Almal 'n nommer 6. Elke paar uniek en individueel ontwerp.

Kontak my via WhatsApp vir navrae en fotos van my ander ontwerpe. 083 250 5005 Jy is ook altyd welkom om by my huiswinkel in die Paarl te kom kuier.

Heerlike naweek!🌼🌿

Ek het nuwe FLEUR Sliders in alle nommers van 'n 4 tot 'n 8. Hierdie is die nuwes in 'n  nommer 8, Maroen, Ligte tan en ...
26/02/2024

Ek het nuwe FLEUR Sliders in alle nommers van 'n 4 tot 'n 8. Hierdie is die nuwes in 'n nommer 8, Maroen, Ligte tan en Swart.
R1300-
Kontak my by 083 250 5005 vir fotos van die ander beskikbare pare.

Voorspoed met die nuwe week!💐🌹🌿

Nuwe Rose oor die lyf  handsak. Egte Blush leer en met linne gevoer. R1999Kontak my gerus vir verdere besonderhede.08325...
23/02/2024

Nuwe Rose oor die lyf handsak.
Egte Blush leer en met linne gevoer. R1999

Kontak my gerus vir verdere besonderhede.
0832505005

Lekker naweek.🌿🌹

Address

Bosmansraat 14
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SUZ Shoes; Fabric Art shoes and bags posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share