Lien Katien

Lien Katien When you buy handmade you support a dream

Thank you🔥

Een slapie! Wie is opgewonde oor die naweek🥳
23/07/2026

Een slapie! Wie is opgewonde oor die naweek🥳

Laaste paar dae om jou Christmas in July te bestel😎
22/07/2026

Laaste paar dae om jou Christmas in July te bestel😎

22/07/2026

Deel van ons Groei reeks🌸🌸

Bestel VANDAG, bo R800 (koerier uitgesluit) en kry 'n GRATIS laptoptopsak! 🩷💚
22/07/2026

Bestel VANDAG, bo R800 (koerier uitgesluit) en kry 'n GRATIS laptoptopsak! 🩷💚

Maak seker jou “sermon” is mooi en opreg🩷
22/07/2026

Maak seker jou “sermon” is mooi en opreg🩷

Ons groei iets🌸 maak seker jy volg ons en hou ons blad dop😁
21/07/2026

Ons groei iets🌸 maak seker jy volg ons en hou ons blad dop😁

20/07/2026

DIT IS LYFBOTTER, NATUURLIK!

Klein se Lyfbotter is nie net ’n GROOT vel-bederf nie, maar ons hoor gereeld dat jy nie sommer weer tevrede gaan wees met iets anders as jy eers Klein se kwaliteit ken nie…

TOETS gerus al ons gewilde geure en laat weet watter een jou gunsteling is!

180g R155.00

Ook beskikbaar in ons baie gewilde top-verkopers:
Rooibos Redding en
Bokmelk!

180g R170.00

Klein se Badsout is nie net ’n luukse toevoeging tot jou bad nie – dit het ook verskeie voordele vir jou liggaam.Badsout...
15/07/2026

Klein se Badsout is nie net ’n luukse toevoeging tot jou bad nie – dit het ook verskeie voordele vir jou liggaam.

Badsout, wat Magnesium bevat, help om spiere te ontspan, spanning te verminder en verbeter selfs ook die simptome van artritis.

Die warm water en sout saam help jou liggaam om af te skakel ná ’n lang dag.

Ons badsout is beskikbaar in ñ verskeidenheid van geure en groottes.

🍎Dit is APPELDAG!!🍏 Alle bestellings wat vandag geplaas word, bo R500 (sonder koerier) kry 'n gratis boksie Appel-badbor...
14/07/2026

🍎Dit is APPELDAG!!🍏

Alle bestellings wat vandag geplaas word, bo R500 (sonder koerier) kry 'n gratis boksie Appel-badborrelballe! 🤗👏🏼

Ons Christmas in July het afgeskop, stuur ons ‘n boodskap met jou bestelling en kry dalk nog ‘n verrassing💚🎄
13/07/2026

Ons Christmas in July het afgeskop, stuur ons ‘n boodskap met jou bestelling en kry dalk nog ‘n verrassing💚🎄

Address

Paternoster
1020

Telephone

+27761120231

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lien Katien posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share