Salomie Designs

Salomie Designs Designing and making of clothing, bridal wear, evening wear, matric farewell dresses ext.

Rok nr3 PHS, Anandri lyk pragtig in haar burnt orange rok🧡 Salomie Pieters
31/08/2026

Rok nr3 PHS, Anandri lyk pragtig in haar burnt orange rok🧡 Salomie Pieters

My 2de PHS rok vir '26.! Lisa lyk asemrowend in haar groen sequin rok 🧡🍊 Salomie Pieters
25/08/2026

My 2de PHS rok vir '26.! Lisa lyk asemrowend in haar groen sequin rok 🧡🍊 Salomie Pieters

Eerste post van my PHS matrix'26 rokke vir die jaar? Pragtige Cassidy in haar pêrel en glas krale rok Salomie Pieters
25/08/2026

Eerste post van my PHS matrix'26 rokke vir die jaar? Pragtige Cassidy in haar pêrel en glas krale rok Salomie Pieters

Nog n Dirkie Uys'26 rok, Stephanie Weideman lyk pragtig in haar lilac 💜 rok Salomie Pieters
21/07/2026

Nog n Dirkie Uys'26 rok, Stephanie Weideman lyk pragtig in haar lilac 💜 rok Salomie Pieters

Ekt die voorreg gehad om die moeder van die bruide/bruidegom se rokke te maak, vir al 3 Lizelle se kinders se troues. In...
06/05/2026

Ekt die voorreg gehad om die moeder van die bruide/bruidegom se rokke te maak, vir al 3 Lizelle se kinders se troues. In Navy, rooi en swart

Pragtige Olivia het besluit om vir haar 21ste verjaarsdag hierdie rose gold rok te laat maak 🌷
10/04/2026

Pragtige Olivia het besluit om vir haar 21ste verjaarsdag hierdie rose gold rok te laat maak 🌷

Address

Piketberg

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Friday 07:00 - 12:00

Telephone

+27829670768

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Salomie Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Salomie Designs:

Shortcuts

Share