Ragamuffin's Basket

Ragamuffin's Basket Ragamiffin's basket offers a variety of crafting services including crochet and sewing, as well as DIY instructions and patterns.

Hoe om n eenvoudige bederfie oulik te maak...n Sjokolade, sweetie pie en n klein hoedjie. Die beste deel is, ek het oral...
14/12/2023

Hoe om n eenvoudige bederfie oulik te maak...

n Sjokolade, sweetie pie en n klein hoedjie.
Die beste deel is, ek het oral gesoek vir fotos vir inspirasie en kon niks kry nie, so die is n baie unieke geskenkie.

How to turn a simple treat into a cute gonk...

A slab of chocolate, a sweetie pie and a hand sewn hat.
The best part is, I was looking everywhere for pictures for inspiration but couldn't find anything remotely similar, so this is a completely unique gift.

Ragamuffin's Basket se donasie aan Mnr. en Mej. Rabie 2023, wat op 11 Mei plaasvind in die HoΓ«rskool Andrew Rabie skools...
13/04/2023

Ragamuffin's Basket se donasie aan Mnr. en Mej. Rabie 2023, wat op 11 Mei plaasvind in die HoΓ«rskool Andrew Rabie skoolsaal.

Nuwe batch scrunchies πŸ’› donasies vir die HSD mnr en mej Despatch πŸ’šπŸ’›πŸ–€
24/05/2022

Nuwe batch scrunchies πŸ’› donasies vir die HSD mnr en mej Despatch πŸ’šπŸ’›πŸ–€

Scrunchies ❀️
24/05/2022

Scrunchies ❀️

Chair clean, restoration and reupholster - to be used in a matching high school classroom!
06/01/2022

Chair clean, restoration and reupholster - to be used in a matching high school classroom!



πŸ–€ 🀍 Baby Lovies 🀍 πŸ–€My eerste hekelprojek vir my tweeling dogtertjies. πŸ‘―β€β™€οΈ Hulle is dieselfde, tog verskillend - soos n ...
20/05/2021

πŸ–€ 🀍 Baby Lovies 🀍 πŸ–€

My eerste hekelprojek vir my tweeling dogtertjies. πŸ‘―β€β™€οΈ Hulle is dieselfde, tog verskillend - soos n identiese tweeling. πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘§
Die projek is baie spesiaal, omrede ek die hassies gemaak het met my ouma se wol, wat ek gekry het nadat sy oorlede is.
🐰 🧢 🐰
Ek het die lovies eintlik voltooi voordat ek offisieel geweet het ek verwag dogtertjies. Ek het intussen besluit die oortjies moet langer en sagter wees. Nou is hulle finaal klaar, betyds vir die 20weke mylpaal. ❀️ 🀰🏻

Vandag se projek, n 'mock neck' truitjie.😍Naturlik mag ons nie fotos neem sonder Winston nie.
30/01/2021

Vandag se projek, n 'mock neck' truitjie.😍
Naturlik mag ons nie fotos neem sonder Winston nie.

From an old, second hand, pair of pants... A pinafore Apron dress. Total costs +- R30
28/01/2021

From an old, second hand, pair of pants... A pinafore Apron dress. Total costs +- R30

Ragamiffin's Basket leaf throw. Can also be used as a rug, baby changing pad, play mat, you name it!(cat/dog models not ...
11/01/2021

Ragamiffin's Basket leaf throw. Can also be used as a rug, baby changing pad, play mat, you name it!

(cat/dog models not for sale) 🀣

Address

Port Elizabeth

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27737663837

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ragamuffin's Basket posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ragamuffin's Basket:

Share