Loka Port Elizabeth

Loka Port Elizabeth Loka is 'n egte Suid Afrikaanse handelsmerk wat in Mosselbaai vervaardig word. Dit is beskikbaar in TWEE vellies, Sunridge Village.

16/07/2026

๐ŸƒLoka Rompe๐Ÿƒ

Zahli Romp - R 599
Size - Medium, Large

Aniela Romp - R599
Size - XSmall, Medium, Large

Adira Romp - R599
Size - XLarge

Ilaria Wrap Romp - R699
Size - Small, Medium

Oopsi Diasy Wrap Romp - R699
Size - Small, Medium, Large, XLarge

Beskikbaar by TWEE Vellies, Sunridge Village, PE of gaan loer gerus op https://loka-pe-2.myshopify.com/

Daar is slegs beperkte hoeveelhede beskikbaar so laatweet ons indien jy in n sekere grootte belang stel!

15/07/2026

๐ŸŒบLeia๐ŸŒบ

Leia Wrap Romp - R699
Size - Large

Leia Jumpsuit - R750
Size - Medium

Beskikbaar by TWEE Vellies, Sunridge Village, PE of gaan loer gerus op https://loka-pe-2.myshopify.com/

14/07/2026
14/07/2026

๐‘ฑ๐’‚๐’”๐’Š๐’“๐’‚....๐ŸคŽ

Daar is iets ๐’ƒ๐’†๐’”๐’๐’๐’…๐’†๐’“๐’” aan โ€™n vrou wat besluit om ๐‘ต๐‘ฐ๐‘ฌ deur haar omstandighede gedefinieer te word nie......

โ€™n ๐‘ฝ๐’“๐’๐’– wat al teleurstelling geken het, maar steeds kies om te hoop.
Wat al ๐’ˆ๐’†๐’—๐’‚๐’ het, maar weer ๐‘ถ๐‘ท๐‘ฎ๐‘ฌ๐‘บ๐‘ป๐‘จ๐‘จ๐‘ต het.
Wat soms ๐’ˆ๐’†๐’•๐’˜๐’š๐’‡๐’†๐’ het, maar steeds aanhou ๐‘ฎ๐‘ณ๐‘ถ...

๐‘ซ๐’Š๐’† is vir ๐‘ฏ๐‘จ๐‘จ๐‘น๐ŸคŽ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

๐‘ฑ๐’‚๐’”๐’Š๐’“๐’‚ beteken ๐’ƒ๐’“๐’‚๐’—๐’† ...
of die mooi afrikaansโ€ฆ..๐‘ซ๐‘จ๐‘ท๐‘ท๐‘ฌ๐‘น.

๐Ÿ™Œ๐ŸปVir ons is ๐’…๐’‚๐’‘๐’‘๐’†๐’“๐’‰๐’†๐’Š๐’… nie perfek wees nie. Dit is om elke dag weer ๐’๐’‘ ๐’•๐’† ๐’”๐’•๐’‚๐’‚๐’. Om met ๐’ˆ๐’†๐’๐’๐’๐’‡ die volgende tree te gee. Om jou ๐’๐’Š๐’ˆ te laat skyn, selfs wanneer die wรชreld jou probeer oortuig om dit ๐’Œ๐’๐’†๐’Š๐’๐’†๐’“ te maak.

๐ŸคŽHierdie reeks is geskep vir die ๐’—๐’“๐’๐’– wat haar eie storie met ๐‘ด๐‘ถ๐‘ฌ๐‘ซ skryf.
Vir die ๐’—๐’“๐’๐’– wat weet dat ware skoonheid nie net in dit lรช wat jy aantrek nie, maar in die ๐’Œ๐’‚๐’“๐’‚๐’Œ๐’•๐’†๐’“ wat jy elke dag uitleef.

๐Ÿ™Œ๐ŸปElke ontwerp is met ๐’๐’Š๐’†๐’‡๐’…๐’† saamgestel, sodat jy nie net ๐’Ž๐’๐’๐’Š kan voel wanneer jy dit dra nie, maar ook herinner kan word aan die ๐‘ฒ๐‘น๐‘จ๐‘ฎ wat reeds binne jou leef.

๐ŸคŽWant onthou assebliefโ€ฆ..die ๐’Ž๐’๐’๐’Š๐’”๐’•๐’† vrou in โ€™n vertrek is nie altyd die een wat die ๐’Ž๐’†๐’†๐’”๐’•๐’† aandag trek nieโ€ฆ

Dis die een wat met ๐’”๐’‚๐’ˆ๐’•๐’‰๐’†๐’Š๐’… liefhet.
Met ๐’ˆ๐’†๐’๐’๐’๐’‡ leef.
Met ๐’ˆ๐’“๐’‚๐’”๐’Š๐’† opstaan.
En met ๐‘ด๐‘ถ๐‘ฌ๐‘ซ aanhou.

๐‘ถ๐’๐’•๐’Ž๐’๐’†๐’• ๐‘ฑ๐’‚๐’”๐’Š๐’“๐’‚ .......๐ŸคŽ

Vir elke ๐’—๐’“๐’๐’– wat al moes oorbegin.
Vir elke ๐’—๐’“๐’๐’– wat steeds droom.
Vir elke ๐’—๐’“๐’๐’– wat elke dag kies om dapper te wees.

Hierdie reeks is ๐‘บ๐’‘๐‘ฌ๐’”๐‘ฐ๐‘จ๐‘จ๐‘ณ vir jรณรบ.......๐ŸคŽ

๐‘ฉ๐’‚๐’Š๐’† ๐’๐’Š๐’†๐’‡๐’…๐’†
๐‘บ๐’•๐’†๐’๐’๐’Š๐’†

13/07/2026

As jy eers een Staute-jean in jou kas het, sal jy nooit weer iets anders wil dra nie. ๐Ÿ˜

Die pasvorm is eenvoudig perfek, die kwaliteit is uitsonderlik en die gemak spreek vanself. Dis die jean waarna jy oor en oor sal teruggryp.

Kom pas joune aan en ervaar self die verskil. ๐Ÿ’™

11/07/2026

Ons is skuldigโ€ฆ ๐Ÿ˜œ

Skuldig daaraan dat ons van die mooiste Loka-klere in die hele PE het!

As jy nog nie by ons kom kuier het nie, mis jy beslis uit. Kom loer gerus in en ontdek jou nuwe gunsteling-uitrusting. ๐Ÿ’›

10/07/2026

As Loka-klere kon praat, sou hulle jou sommer roep:

โ€œKom haal my! Ek hoort in jou kas.โ€ ๐Ÿคญ

En eerlikwaarโ€ฆ ons stem saam.

Jy gaan mรณรฉt kom kies. ๐Ÿ˜œ

En nou kom jy sommer aanlyn ook kies

Address

54 Kragga Kamma Rd.
Port Elizabeth
6045

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Port Elizabeth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share