10/06/2026
When you have a cousin in the wedding dress business😉😍
Nollie jy het ongelooflik mooi gelyk op jou trou dag. Dankie vir die vertroue in my dat ek van 750km af weg, jou rok kon maak. Al het se senuwees dit amper nie gemaak het nie😊🥰.