17/07/2026
At Second Life Goods Store life is never dull or without a splash of colour. We are so excited for the second half of this beautiful year...especially the summer that is on its way...πππ». May you have a glorious weekend filled with blessings and love.
By Second Life Goods Store vier ons die lewe met kleur...dit hoef nie wit en swart te wees nie.. Niks soos 'n lekker giggel om die koue weg te hou nie. Ons is baie opgewonde vir die volgende helfte vd jaar; veral die somer wat oppad isπππ». Mag julle 'n geseΓ«nde en veilige naweek geniet.
Psalm 119:105β€οΈ"Thy word is a lamp unto my feet and a light unto my path"