Soetsappig

Soetsappig Temporary closed

Monday mood 🌷Nuwe week, nuwe goals & nuwe klere !
28/03/2022

Monday mood 🌷
Nuwe week, nuwe goals & nuwe klere !

I really need more clothes. -me every morning 🌷Kry vir jou ń flirty, flowy al te fraai rokkie !R330 Sizes: Small, Medium...
24/03/2022

I really need more clothes.
-me every morning 🌷

Kry vir jou ń flirty, flowy al te fraai rokkie !
R330
Sizes: Small, Medium, Large & 4XL.

So opgewonde! Dankie aan almal se ondersteuning 🌷 ons het 2M en 1L oor.
22/03/2022

So opgewonde!
Dankie aan almal se ondersteuning 🌷 ons het 2M en 1L oor.

Mint dress 🌷Our supper sweet mint dress ! Details: polkadots, 2 slits “bonus” and V shaped front and back. R330         ...
19/03/2022

Mint dress 🌷
Our supper sweet mint dress !
Details: polkadots, 2 slits “bonus” and V shaped front and back.
R330

Plain frilletjie dress 🌷Ons derde item is ons pragtige frilletjie rokkie! Details: beige, flowey en supper cute frilletj...
19/03/2022

Plain frilletjie dress 🌷
Ons derde item is ons pragtige frilletjie rokkie!
Details: beige, flowey en supper cute frilletjie moue.
R330

Polkadot dress 🌷Ons tweede item is ons supper cute polkadot dress! Detail: flowy, Gemaklik en met die mooiste wye moue. ...
19/03/2022

Polkadot dress 🌷
Ons tweede item is ons supper cute polkadot dress!
Detail: flowy, Gemaklik en met die mooiste wye moue.
R330

Creamy Jacket 🌷Ons stel bekend ons creamy jacket! Details: sag, modern en cropped. R380.
19/03/2022

Creamy Jacket 🌷

Ons stel bekend ons creamy jacket!
Details: sag, modern en cropped.
R380.

Something new 🌷Ons is so opgewonde op te announce dat ons volgende stock drop Amper is ! Dankie aan elke een van julle w...
13/03/2022

Something new 🌷

Ons is so opgewonde op te announce dat ons volgende stock drop Amper is !
Dankie aan elke een van julle wat ons ondersteun 💛

Liefde
Soetsappig
xx

Uitverkoop 🌷
06/03/2022

Uitverkoop 🌷

Dag 1 van Die dromers Mark 💛Dankie vir almal se ondersteuning ! Die droom sou nooit moontlik gewees het as dit nie vir j...
05/03/2022

Dag 1 van Die dromers Mark 💛

Dankie vir almal se ondersteuning ! Die droom sou nooit moontlik gewees het as dit nie vir julle was wat ons ondersteun.

Ons Sien uit vir dag 2 🌷

Hello March 💛
01/03/2022

Hello March 💛

New week new opportunities 💛This week we are so excited and busy preparing for the  ! We will have our Soetsappig pakkie...
28/02/2022

New week new opportunities 💛

This week we are so excited and busy preparing for the !

We will have our Soetsappig pakkies there and ń few new items ☺️

Address

Dagbreek Landgoed, Uitbreiding
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soetsappig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Soetsappig:

Share