Glotron Corporate Clothing & Gifts

Glotron Corporate Clothing & Gifts Glotron voorsien al jou skoolklere behoeftes van Ferdies, Volkies, Gimmies, Bailiepark en Mooirivier.

Ons is ook verskaffers in korporatiewe drag en geskenke, Sportklere en Hengelklere.

04/08/2026
📢 POS BESKIKBAAR // Verkope- en Administratiewe Beampte Ons is opsoek na iemand om by ons Glotron-span aan te sluit. 👀Ie...
06/07/2026

📢 POS BESKIKBAAR // Verkope- en Administratiewe Beampte

Ons is opsoek na iemand om by ons Glotron-span aan te sluit. 👀
Iemand wat nie bang is om moue op te rol nie, daarvan hou om met mense te werk, georganiseerd is en ook 'n kreatiewe kant het. 💙

27/04/2026
🌸 ONS SOEK JOU 🌸’n Ontvangs- en Administrasieposisie is beskikbaar.Ons soek dringend iemand wat professioneel, betroubaa...
30/03/2026

🌸 ONS SOEK JOU 🌸

’n Ontvangs- en Administrasieposisie is beskikbaar.
Ons soek dringend iemand wat professioneel, betroubaar en mensevriendelik is om ons span te versterk.

✅ Vereistes:
• Uitstekende mensevaardighede
• Netjiese en professionele voorkoms
• Hou van ’n netjiese en georganiseerde werksomgewing
• Rekenaarvaardig
• Akkuraat met syfers en aandag aan detail
• Vlot in Afrikaans en Engels
• Betroubaar en kan onder druk werk
• Eie vervoer

✨ Verantwoordelikhede:
• Ontvang en help kliënte
• Hanteer bestellings en administrasie
• Verdere besonderhede sal tydens die onderhoud bespreek word

🚨 Aansoeke sluit: 1 April 2026

📩 Stuur jou CV na:
[email protected]
[email protected]

Slegs suksesvolle kandidate sal gekontak word.

18/12/2025

GLOTRON CLOTHING AND GIFTS-POTCHEFSTROOM:

POS BESKIKBAAR // Junior Grafiese Ontwerper.
Ons is opsoek na 'n lekker mens wat saam met ons produksiespan, by ons fabriek kan werk!
Nie dat meeste van wat ons doen soos werk voel nie

Wie is ons?
Glotron is ‘n vervaardiger van skool, sport en korporatiewe drag.
Ons het ons eie fabriek waar ons ‘n verskeidenheid klere ontwerp en vervaardig.
Van ons mees bekendste kliente is Ferdies, Girls High, Gimmies, Volkies, Mooirivier en Bailliepark.
Ons doen ook baie werk vir SA Hengel en ander hengel klubs. Martial Arts SA en ander sportklubs om net ‘n paar te noem.

Ons fabriek is net buite Potchefstroom.

Hierdie is 'n voldag pos.
Hiermee 'n lys van eienskappe en vereistes van die suksesvolle kandidaat:
- Sin vir humor 'n absolute moet!
- Lekker kan funksioneer in 'n span, maar ook okei wees op jou eie.
- Jy moet kan leiding neem in spanverband.
- Jy moet 'n pro-aktiewe denker wees, gedisiplineerd en sperdatum gedrewe.
- Hou van sportklere ontwerp.
- Kreatiewe flair hê, maar tog georganiseerd wees
- Ondervinding in grafiese ontwerp in Coral Draw is ‘n vereiste.
- Passievol wees oor die lewe oor die algemeen.
- Jy moet kan spel.

As jy voel ons praat hier van jou en jy is lus vir hard werk maar in 'n meer 'gemaklike' setting, dan is hierdie werk vir jou!
Doen aansoek deur jou CV, salarisverwagting en ‘n kort portefuelje van jou werk na [email protected] te epos.
Vertel ons ook van jouself. (Nie die boring copy en paste storie nie).

Lekker man. Sien uit om jou te vind!
Groetnis Susan en span.

11/03/2025

Glotron het 'n pos beskikbaar: Junior verkoopsdame/winkelassistent.

Is jy vol energie en positief oor die lewe?
Wag jy vir 'n geleentheid om jouself te bewys?
Doen dan aansoek om deel van ons dinamiese span te word!

Vereistes:
Goeie kommunikasie vaardighede
Selfvertroue en goeie menseverhoudinge
Vriendelik en behulpsaam wees
Goed in 'n span kan saamwerk
Netjiese en profesionele voorkoms
Onafhanklik kan werk, met 'n oog vir detail
Moet onder druk kan werk
Inisiatief kan neem
Rekenaarvaardig wees
Bereid wees om Saterdag oggende te werk
Eie vervoer hê

Epos jou CV na [email protected]
Aansoeke sluit Vrydag 14 Maart 2025.

07/02/2025

Karin Burger, ons wens jou voorspoed en seën met jou besigheid NME Clothing.
Glotron Corporate Clothing & Gifts is dankbaar vir die seisoen wat jy deel van ons span was.
Mag jy die vrugte pluk van jou toewyding en harde werk!
Mooiloop!
Die Glotron span.

Glotron en ons span personeel wil graag dankie sê aan elkeen van ons lojale kliënte! Sonder julle sou ons nie kon bestaa...
23/02/2024

Glotron en ons span personeel wil graag dankie sê aan elkeen van ons lojale kliënte!
Sonder julle sou ons nie kon bestaan nie!

Dankie aan elke individu, besigheid, skool, sportorganiseerder en sportfederasie wat ons vertrou met julle klere en korporatiewe identiteit.

Dankie dat julle vir ons gestem het!

Susan Kershoff

Goeie naand vriende! Stem asb vir Glotron Corporate Clothing & Gifts !
14/02/2024

Goeie naand vriende! Stem asb vir Glotron Corporate Clothing & Gifts !

Do you have a favourite local merchandising business 🎽 that goes above and beyond to exceed your expectations? Vote for them for the Merchandising Business of the Year Award.🏆

To cast your vote:
1. Mention the name of the business you value in the comments below.
2. Every comment equals one vote.
3. Voting closes on 12 February 2024. ⏳

Please note: All nominated businesses are invited to the ProPotch Annual AGM & Black Tie Award Ceremony on 22 February 2024.

Address

Spruit Straat 60. Potchefstroom
Potchefstroom

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27182976055

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Glotron Corporate Clothing & Gifts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share