Klein-Bederf at Mooivrou - Limpopo

Klein-Bederf at Mooivrou - Limpopo Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein-Bederf at Mooivrou - Limpopo, Potgietersrus.

Geur van die Week: Liefde & LaventelKlein se Liefde&Laventel is ñ groot gunsteling en dit is ook deel van ons eerste 5 g...
08/09/2021

Geur van die Week: Liefde & Laventel

Klein se Liefde&Laventel is ñ groot gunsteling en dit is ook deel van ons eerste 5 geure wat Klein mee begin het.

Laventel is ñ baie veelsydige krui. Dit bevat antiseptiese, antibakteriese, pynstillende en antidepressante eienskappe. In die volksgeneeskunde word laventel gebruik vir die behandeling van hoofpyn, insekbyte, spier- en gewrigspyn sowel as aknee!

Klein het natuurlik ñ wye verskeidenheid produkte in hierdie "wonder-geur"

Dit is LENTE, ‘n nuwe seisoen propvol groen... en pienk... ‘n Soet seisoen... Die mooiste vir my van hierdie seisoen is ...
01/09/2021

Dit is LENTE, ‘n nuwe seisoen propvol groen... en pienk... ‘n Soet seisoen... Die mooiste vir my van hierdie seisoen is wanneer die grys, dor en droog plek maak vir nuwe blare en bloeisels... ‘n Vars begin en ‘n nuwe hoofstuk wat my opnuut kom herinner dat dit wat koud en donker is ALTYD MOET en sal plek maak vir LIG EN WARM...

Mag ons elkeen opnuut ons Vader se hand in die seisoen beleef oor ons lewens en mag ons elke dag nader aan Hom beweeg.

Geniet jou Lentedag, kosbare mens!

Liefde Corlet

Geur van die week: Pynappel en KlappermelkNa ñ koue en lang winter soek ons almal bietjie son en daai "vakansie" gevoel....
25/08/2021

Geur van die week: Pynappel en Klappermelk

Na ñ koue en lang winter soek ons almal bietjie son en daai "vakansie" gevoel.

Klein se Pynappel en Klappermelk bring vir jou vakansie in ñ bottel!

Al kan jy dalk nog nie op vakansie gaan nie, kan jy jouself al opbeur met die eksotiese reuk van Klein se Pynappel en Klappermelk. Beskikbaar in meer as 15 produkte

Bestel by Corlet 082 710 9244

Klein se Sjampoe koek is 100% Natuurlik, maklik en heerlik om te gebruik en veilig vir die hele gesin.Dit hou ook 2 keer...
24/08/2021

Klein se Sjampoe koek is 100% Natuurlik, maklik en heerlik om te gebruik en veilig vir die hele gesin.

Dit hou ook 2 keer so lank soos gewone sjampoe.

Kry jou sjampoe koek vir slegs R45.00 elk.

Kontak Corlet 0827109244

LEKKER LYFSKROP!Dit is amper Lente (en dan Somer 😉) en dit beteken weer somersklere! Kry jou lyf reg vir been- of arm-wy...
12/08/2021

LEKKER LYFSKROP!

Dit is amper Lente (en dan Somer 😉) en dit beteken weer somersklere!

Kry jou lyf reg vir been- of arm-wys met Klein se Lyfskrop.

Beskikbaar in al ons vroue geure. Ook in 175g en 350g potte

Geur van die week: Bamboes & MaroelaHet jy al Klein se Bamboes&Maroela probeer? Indien jy het, laat weet ons bietjie wat...
11/08/2021

Geur van die week: Bamboes & Maroela

Het jy al Klein se Bamboes&Maroela probeer? Indien jy het, laat weet ons bietjie wat jy daarvan d**k.

Indien jy nog NIE het nie, waarvoor wag jy? Ons wil ook binnekort van jou hoor 😁

Klein se Bamboes&Maroela is geskik vir beide mans en vroue en jy sal dit kry in meer as 15 produkte!

Na ‘n lang dag is ‘n warm bad gevul met die heerlike geure van roos, rooibos en kaneel net die regte medisyne om jou te ...
10/08/2021

Na ‘n lang dag is ‘n warm bad gevul met die heerlike geure van roos, rooibos en kaneel net die regte medisyne om jou te laat ontspan. Terwyl die druiwepit- en klapperolies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was...

Kry jou Badskuim bederf in 300ml of 500ml en ook beskikbaar in ons Elite glas bottels (500ml)

09/08/2021
Ek het ons eerste Klein-Bederf Petite-Sample sakkies omtvang, en oe!!!! Dis vreeslik oulik en die sakkie is sooo mooi!!!...
06/08/2021

Ek het ons eerste Klein-Bederf Petite-Sample sakkies omtvang, en oe!!!! Dis vreeslik oulik en die sakkie is sooo mooi!!! Dis werklik die prys werd!!!

Bestel sommer nou joune, en sommer vir jou Ma, Sussie en Vriendin ook, Jy sal nie spyt wees nie!!!

My volgende bestellings gaan Maandag deur! Bestel gou, moenie hierdie geleendheid by jou laat verby gaan nie! Koop sommer nou al jou Kersfees geskenke, Hierdie kopie is beslis sy geld werd!!!

Isabella is Klein-Bederf in Giyani se Agent.
06/08/2021

Isabella is Klein-Bederf in Giyani se Agent.

GEUR VAN DIE WEEK - MELK&HEUNINGOns Melk&Heuning is een van ons "nuwe" geure by die Kleintjies Reeks, maar dit het somme...
04/08/2021

GEUR VAN DIE WEEK - MELK&HEUNING

Ons Melk&Heuning is een van ons "nuwe" geure by die Kleintjies Reeks, maar dit het sommer baie vinnig baie gewild geraak! Mammas wat nie van sterk of vrugte geure hou nie, verkies die sagte en "skoon" reuk van Melk&Heuning.

Jy sal 10 Kinder produkte in hierdie geur kry en moenie vergeet van ons IMMERGEWILDE Melk&Heuning LIPSALF nie! Dit is ook maand na maand op vele agente en kliente se inkopielysies!

Agent: Corlet. 0827109244.

Ons heerlike geure Lipsalf is ‘n groot gunsteling en een van ons TOPVERKOPERS. Dit is natuurlik dan ook die rede hoekom ...
03/08/2021

Ons heerlike geure Lipsalf is ‘n groot gunsteling en een van ons TOPVERKOPERS. Dit is natuurlik dan ook die rede hoekom jy hierdie "klein" wennertjie in so baie van ons geskenkpakke en pakkette sal sien!

Dit is beskikbaar in 7 geure en van hierdie is daar 3 gunsteling geure wat maand na maand topverkopers is en dit is ons Melk & Heuning, Aarbei & Malvalekker!

Klein se Lipsalf is dan ook die perfekte klein geskenkie vir troues, babatee, kombuistee, funksies ens ;)

Address

Potgietersrus
0601

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein-Bederf at Mooivrou - Limpopo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share