Aitsa deur Zani

Aitsa deur Zani Ek is Zani. Ek het Aitsa begin om by te dra tot my Kaap koor toer in Julie. Volg my avontuur!!!

26/07/2024

# 4de in Applous Finaal
# Beste Afrika lied

Baie trots op Elarduspark Laerskool Elarduspark Senior koor.
25/07/2024

Baie trots op Elarduspark Laerskool Elarduspark Senior koor.

24/07/2024
Veilig in die Kaap
24/07/2024

Veilig in die Kaap

Dankie aan elke persoon wat deel was van Zani se fondsinsameling. Ons staan op die voor aand van die Kaap Koor Toer.
23/07/2024

Dankie aan elke persoon wat deel was van Zani se fondsinsameling. Ons staan op die voor aand van die Kaap Koor Toer.

Baie welkom by Aitsa deur Zani  se page.Ons gaan van nou tot met die Kaap Koor Toer haar entrepreneur journey share. Dan...
04/05/2024

Baie welkom by Aitsa deur Zani se page.
Ons gaan van nou tot met die Kaap Koor Toer haar entrepreneur journey share. Dankie aan almal wat vanoggend by NG Elarduspark se Bassaar Zani se klein besigheid Aitsa ondersteun het.

Address

547 Frelon St
Pretoria East
0181

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aitsa deur Zani posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aitsa deur Zani:

Share

Category