Loka Agent Pretoria Oos East and en Centurion

Loka Agent Pretoria Oos East and en Centurion Online & Walk In Store featuring pieces in limited quantities so you have something exclusive! ❤️
(2)

Belinda en haar dogtertjie match met hulle mooiste Shay broeke van die Leia reeks 🩷🌷Belinda het ook haar Sjiek Staute de...
09/08/2026

Belinda en haar dogtertjie match met hulle mooiste Shay broeke van die Leia reeks 🩷🌷

Belinda het ook haar Sjiek Staute denim baaidjie aan 💙

Julle lyk so mooi!!

Loka Staute Jeans

09/08/2026

Vandag en Elke dag✨✨
mag jy altyd jou waarde as mamma, ouma en vrou In Die wêreld ken🌸🩷

Jy maak ñ verskil 👊🏼
Al is dit Groot of Klein,
jy maak ñ verskil 🫂🫂

Geniet die dag, en celebrate jouself en die vrouens Om jou 🙌🏼🙌🏼

09/08/2026
09/08/2026

𝑳𝒊𝒆𝒇𝒔𝒕𝒆 𝘝𝘙𝘖𝘜.......🌸

Jy hoef nie altyd die 𝑺𝑻𝑬𝑹𝑲 een te wees nie.
Jy 𝑴𝑨𝑮 moeg wees.
Jy 𝑴𝑨𝑮 huil.
Jy 𝑴𝑨𝑮 soms wonder of jy nog die krag het om aan te hou.

Maar kyk net hoe ver het jy al gekom …..🙌🏻

Deur 𝒅𝒂𝒆 wat jy gedink het jy gaan nie deurkom nie.
Deur 𝒔𝒆𝒆𝒓 wat niemand altyd gesien het nie.
Deur 𝒕𝒆𝒍𝒆𝒖𝒓𝒔𝒕𝒆𝒍𝒍𝒊𝒏𝒈𝒔 wat jou hart gebreek het.
Deur 𝒕𝒚𝒆 waar jy moes glimlag terwyl jy eintlik net wou opgee.

En tog… 𝑺𝑻𝑨𝑨𝑵 jy vandag nog!!!🙌🏻

Nie omdat jy alles 𝒂𝒍𝒍𝒆𝒆𝒏 kon dra nie,
maar omdat God jou 𝒈𝒆𝒅𝒓𝒂 het toe jou eie krag nie meer genoeg was nie.

Mag jy 𝑽𝑬𝑹𝑨𝑳 vandag onthou.....🙌🏻🌸

Jou 𝒔𝒂𝒈𝒕𝒉𝒆𝒊𝒅 is nie swakheid nie.
Jou 𝒔𝒕𝒐𝒓𝒊𝒆 is nie iets om oor skaam te wees nie.
Jou 𝒍𝒊𝒕𝒕𝒆𝒌𝒆𝒏𝒔 maak jou nie minder mooi nie.
En die dinge wat jou probeer 𝒃𝒓𝒆𝒆𝒌 het, hoef nooit jou waarde te bepaal nie.

Jy is ’n 𝘝𝘙𝘖𝘜 met ’n 𝒔𝒕𝒐𝒓𝒊𝒆.
’n 𝘝𝘙𝘖𝘜 met ’n 𝒅𝒐𝒆𝒍.
’n 𝘝𝘙𝘖𝘜 wat steeds 𝒈𝒓𝒐𝒆𝒊.
’n 𝘝𝘙𝘖𝘜 wat steeds 𝒈𝒍𝒐.
’n 𝘝𝘙𝘖𝘜 wat steeds 𝒐𝒑𝒔𝒕𝒂𝒂𝒏.

🌸En dalk is dit die 𝓶𝓸𝓸𝓲𝓼𝓽𝓮 van ’n 𝘝𝘙𝘖𝘜…

Sy hoef nie 𝓹𝓮𝓻𝓯𝓮𝓴 te wees om 𝒌𝒓𝒂𝒈𝒕𝒊𝒈 te wees nie.
Sy hoef net te weet Wie haar geskep het!!!

Aan 𝑬𝑳𝑲𝑬 𝘝𝘙𝘖𝘜 vandag ......🌸🙌🏻

mag jy 𝑱𝑶𝑼𝑺𝑬𝑳𝑭 weer deur God se oë sien.
Met 𝑮𝑬𝑵𝑨𝑫𝑬. Met 𝑳𝑰𝑬𝑭𝑫𝑬. Met 𝑫𝑶𝑬𝑳!
En met die wete dat jou 𝘽𝙀𝙎𝙏𝙀 hoofstuk nog voorlê!!!

Gelukkige 𝑽𝑹𝑶𝑼𝑬𝑫𝑨𝑮, 𝓫𝓮𝓪𝓾𝓽𝓲𝓯𝓾𝓵 𝒗𝒓𝒐𝒖!!!🌸

🌸Moet NOOIT vergeet 𝑾𝑰𝑬 jy is nie!!!!!!

𝓛𝓲𝓮𝓯𝓭𝓮
𝓢𝓽𝓮𝓵𝓵𝓲𝓮

08/08/2026
08/08/2026

🌸🏉 LOKA BLOM SCORE PREDICTOR! 🏉🌸

Die Bokke speel vanaand teen Argentinië 🇿🇦🇦🇷 en nou wil ons weet…

Hoe goed ken ons Loka Blomme se rugby? 🙌🏻

Kom ons kyk wie kan die presiese eindtelling voorspel! 👇🏻

🇿🇦 Springboks: ___
🇦🇷 Argentinië: ___

Los jou voorspelling in die comments! ⬇️

En nee… jy mag nie jou voorspelling ná die eerste 10 minute verander nie! 🤭

R500 Loka Voucher vir die blom wat die ScOrE presies raai!!!👀🏉

(As daar meer as een wenner is gaan hulle in draw in - score moet presies reg wees🙌🏻🏉🇿🇦)

08/08/2026

Ons wil so graag weet…🙌

𝙷𝚘𝚎𝚔𝚘𝚖 het dit gebeur?
𝚆𝚊𝚗𝚗𝚎𝚎𝚛 gaan dit verander?
Wat gaan 𝚟𝚘𝚕𝚐𝚎𝚗𝚍𝚎 gebeur?
Hoekom antwoord God nog nie?

Maar miskien vra God nie van jou om vandag al die 𝚊𝚗𝚝𝚠𝚘𝚘𝚛𝚍𝚎 te hê nie.
Miskien vra Hy net dat jy Hom 𝚅𝙴𝚁𝚃𝚁𝙾𝚄 met die dele wat jy nog nie 𝚟𝚎𝚛𝚜𝚝𝚊𝚊𝚗 nie.

Want die 𝚠𝚊𝚊𝚛𝚑𝚎𝚒𝚍 is…
God 𝚑𝚘𝚎𝚏 𝚗𝚒𝚎 vir jou 𝙰𝙻𝙻𝙴𝚂 te verduidelik voordat Hy jou kan lei nie.

🕰Daar is dinge wat vandag nog 𝚜𝚎𝚎𝚛𝚖𝚊𝚊𝚔 wat 𝒆𝒆𝒏𝒅𝒂𝒈 sin gaan maak.
Daar is 𝚐𝚎𝚋𝚎𝚍𝚎 wat nog 𝒘𝒂𝒈.
Daar is 𝚍𝚎𝚞𝚛𝚎 wat nog moet 𝒐𝒐𝒑𝒈𝒂𝒂𝒏.
Daar is 𝚍𝚒𝚗𝚐𝚎 wat God agter die skerms besig is om 𝒓𝒆𝒈 te skuif.

🍂Moet daarom nie jou 𝓥𝓻𝓮𝓭𝓮 verloor omdat jy nog nie kan sien wat God besig is om te doen nie.

Jy 𝚑𝚘𝚎𝚏 𝚗𝚒𝚎 die hele pad te sien om die volgende tree te gee nie.🍂

𝑯𝑶𝑼 𝑽𝑨𝑺 aan God.
𝑯𝑶𝑼 𝑽𝑨𝑺 aan Sy beloftes.
En 𝑯𝑶𝑼 𝑽𝑨𝑺 aan jou 𝓿𝓻𝓮𝓭𝓮.

🕰Wat jy 𝙽𝙸𝙴 vandag verstaan nie, is 𝙽𝙸𝙴 buite God se beheer nie!!!!

Wat is daardie een ding wat jy vandag vir God moet los en ophou probeer verstaan?

Sit ‘ 𝙴𝚔 𝚑𝚘𝚞 𝚟𝚊𝚜 𝚊𝚊𝚗 𝚖𝚢 𝓥𝓻𝓮𝓭𝓮’ in die comment en hou saam my VAS aan God se 𝓫𝓮𝓵𝓸𝓯𝓽𝓮𝓼🤎

Address

894 Rubenstein Drive, Suite 4
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27723635457

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Agent Pretoria Oos East and en Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loka Agent Pretoria Oos East and en Centurion:

Shortcuts

Share