09/11/2026
π LIEWE OUMA, HIER IS IETS SPESIAAL VIR JOU NUWE KLEINKIND! π
Daardie klein handjies en voetjies ... 'n nuwe kleinkind bring soveel liefde en vreugde! π₯°
Wil Ouma graag haar nuwe klein bondeltjie liefde bederf met 'n spesiale geskenkie?
Ons oulike babastelletjie is 'n pragtige, bekostigbare geskenk wat met liefde saamgestel en mooi verpak word.
π Hoedjie
π Mittens
π Skoentjies
π Persoonlike naamkaartjie
π Ontwerp volgens jou gekose tema
π Mooi verpak en gereed om te gee.
π Bekistigbaar R250
'n Klein geskenkie met baie liefde daaragter. β€οΈ
Ook ideaal vir 'n babatee of om 'n nuwe baba welkom te heet.
π© Whatsapp Smiley Whispers vandag om joune te bestel.
π Pretoria | Koerier beskikbaar.
Smiley Whispers
Where every gift begins with a smile.