Handgeverf

Handgeverf Koop en bestel hier jou handgeverfde tekkies en skoene met enige iets van jou keuse daarop.

Buy and order your hand painted sneakers and shoes with anything of your choice on it.

Handgeverf hekel ook nou!!! :D
21/09/2025

Handgeverf hekel ook nou!!! :D

Goeienaand! Ek gee 'n size 7 paar kosmos-tekkies weg! Asb comment as jy die tekkies wil hΓͺ en "tag" 10 mense in jou post...
18/11/2023

Goeienaand! Ek gee 'n size 7 paar kosmos-tekkies weg! Asb comment as jy die tekkies wil hΓͺ en "tag" 10 mense in jou post! :) die kompetisie eindig die 27ste November!!

Like, share, tag en comment nou!

Hallo mense! Spesiale aanbiedinge!! πŸŽ‰Koop 2 pare Image tekkies en kry 'n 3de gratis!Koop 3 pare Tomy tekkies of High top...
12/07/2022

Hallo mense! Spesiale aanbiedinge!! πŸŽ‰

Koop 2 pare Image tekkies en kry 'n 3de gratis!

Koop 3 pare Tomy tekkies of High tops en kry 'n 4de gratis!

Bestel nou jou paar handgeverfde tekkies! 🀩😍

Whatsapp: 082 736 5050 :)

Goeiemore almal! Die kompetisie van die TOMY tekkies wat ek weggee is nou verby! Ek kan nie glo so baie van julle het di...
20/01/2022

Goeiemore almal! Die kompetisie van die TOMY tekkies wat ek weggee is nou verby! Ek kan nie glo so baie van julle het die post geshare nie! BAIE dankie vir al julle ondersteuning. 🀩πŸ₯° Handgeverf waardeer dit opreg! Nou vir die goeie nuus... Die wenner vir die TOMY tekkies wat ek weggee is....

Sonia du Toit !!!!! BAIE GELUK!! πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³ Whatsapp my en laat weet my asb wat jy op jou tekkies wil hΓͺ asook waar jy woon πŸ™‚ Whatsapp: 082 736 5050

Hierdie kompetisie is amper verby - nog net 27 likes! Die kompetisie het wel verander: ek gee nou 'n paar TOMY TEKKIES w...
10/01/2022

Hierdie kompetisie is amper verby - nog net 27 likes! Die kompetisie het wel verander: ek gee nou 'n paar TOMY TEKKIES weg ipv Image tekkies 🀩 share, like en comment jou size :D

Ons is amper by 1000 likes!!!
21/12/2021

Ons is amper by 1000 likes!!!

Friends tekkies!! :) bestel joune nou!!Whatsapp: 082 736 5050
04/12/2021

Friends tekkies!! :) bestel joune nou!!

Whatsapp: 082 736 5050

Nog tekkies! :) plaas jou bestelling nou!Whatsapp: 082 736 5050
02/12/2021

Nog tekkies! :) plaas jou bestelling nou!
Whatsapp: 082 736 5050

Vir die van julle wat belangstel - vakansiekuns vir kiddies :D
16/11/2021

Vir die van julle wat belangstel - vakansiekuns vir kiddies :D

Nog 'n paar tekkies wat ek geverf het :)πŸ™ŒπŸ»πŸ₯³Onthou van die kompetisie!!! πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ» Staan die  kans om' n paar tekkies te wen...
09/08/2021

Nog 'n paar tekkies wat ek geverf het :)πŸ™ŒπŸ»πŸ₯³

Onthou van die kompetisie!!! πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ» Staan die kans om' n paar tekkies te wen πŸ₯³πŸŽ‰

Goeiemore almal. Ek het lanklaas gepost en ek het vir 'n rukkie geen tekkiebestellings gehad nie. Ek het wel 'n skildery...
20/07/2021

Goeiemore almal. Ek het lanklaas gepost en ek het vir 'n rukkie geen tekkiebestellings gehad nie. Ek het wel 'n skilderybestelling gekry wat ek vorige week klaargemaak het. Ek het dit goed gedink om met julle te deel 😁 Vir die van julle wat nie weet nie - ek het Fine Art gestudeer en skilder en skets is my passie 🀩

Olieverf op A3 geblokte canvas :)

Address

Villieria
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handgeverf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Handgeverf:

Share

Category