FlinkDink sensoriese boks

FlinkDink sensoriese boks Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from FlinkDink sensoriese boks, Baby Goods/Kids Goods, Pretoria.

Opsoek na ñ babatee geskenk. FlinkDink se sensoriese bokse is propvol aktiwiteite vir elke ouderdom. Bestel joune vandag...
18/10/2023

Opsoek na ñ babatee geskenk.

FlinkDink se sensoriese bokse is propvol aktiwiteite vir elke ouderdom.

Bestel joune vandag!

15/10/2023

Wat is binne ñ 0-3 maande FlinkDink boks?

*Instruksieboekie
*Al die items wat jy benodig vir die aktiwiteite
*Kontras kaarte
*Mylpaal kaarte - Neem ñ foto van jou FlinkDinker wanneer ñ aktiwiteit kan voltooi.

❗️Al hierdie vir slegs R245❗️

Vervoer koste ingesluit...

Plaas nou jou bestelling.

☎️083 525 9719

Hoekom is sensoriese spel belangrik?Sensoriese spel moedig leer aan deur verkenning, nuuskierigheid, probleemoplossing e...
14/10/2023

Hoekom is sensoriese spel belangrik?
Sensoriese spel moedig leer aan deur verkenning, nuuskierigheid, probleemoplossing en kreatiwiteit. Dit help om senuweeverbindings in die brein te bou en moedig die ontwikkeling van taal- en motoriese vaardighede aan.

Kry jou 0-3 maande boks nou!
R255 per boks
Pre-order sluit 15 November 2023

🚚 Vervoer ingesluit
☎️ 083 525 9719

FlinkDink is ñ saamgestelde sensoriese boks vol aktiwiteite om jou baba besig te hou van geboorte tot die ouderdom van 2...
10/10/2023

FlinkDink is ñ saamgestelde sensoriese boks vol aktiwiteite om jou baba besig te hou van geboorte tot die ouderdom van 2 jaar.
Elke boks is uniek en bevat verskillende inligting om van jou kind ñ FlinkDinker te maak.

Ouderdomsgroepe:
0-3 maande
4-6 maande
7-11 maande
12-18 maande
19 - 24 maande

FlinkDink se sensoriese bokse behandel verskillende temas.

Plaas jou bestelling NOU! Pre-orders is beskikbaar tot 15 November.

Vervoer kostes is ingesluit🚚

Address

Pretoria

Telephone

+27835259719

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FlinkDink sensoriese boks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share