Jagtersveld

Jagtersveld Trots Afrikaans
Vuurwapen Aansoeke, Hernuwings &
Motiverings. Jagtersveld Hemde
Wildsvleis

Jagtersveld provides professional assistance with firearm licences, renewals, competency applications, business firearm ...
23/06/2026

Jagtersveld provides professional assistance with firearm licences, renewals, competency applications, business firearm licensing, compliance guidance, and motivation letters.

Whether you need help with an application or simply want advice, I am always happy to assist.

If you would like me to contact you, please complete this form:

https://form.jotform.com/242404523912550

WIT VUURWAPENLISENSIE VERVAL?Moenie wag nie – volg die regte proses om jou lisensie weer wettig te maak! 📝Ons help jou m...
17/06/2025

WIT VUURWAPENLISENSIE VERVAL?
Moenie wag nie – volg die regte proses om jou lisensie weer wettig te maak! 📝

Ons help jou met:
1️⃣ Hernuwing van bevoegdheid – R300
2️⃣ Her-aansoek vir vervalde lisensie – R850

**VUURWAPEN AANSOEKE & MOTIVERINGS**Volg ons blad vir die toekoms of druk op die foto skakel en Whatsapp ons vandag nog ...
10/05/2025

**VUURWAPEN AANSOEKE & MOTIVERINGS**
Volg ons blad vir die toekoms of druk op die foto skakel en Whatsapp ons vandag nog 💪🏼
Jy kan ook ‘n epos stuur na : [email protected] of [email protected]

07/04/2025
Nuwe wapen gekoop en nie lus vir papierwerk nie ? Wapen ge-erf en weet nie waar om te begin nie ? Vuurwapen lisensie ver...
06/01/2025

Nuwe wapen gekoop en nie lus vir papierwerk nie ?
Wapen ge-erf en weet nie waar om te begin nie ?
Vuurwapen lisensie verval, nou weet jy nie wat om te doen nie ?
Verval jou vuurwapen lisensie die jaar en jy moet nou hernu ?

Ons help reg oor Suid-Afrika🇿🇦

JAGTERSVELD HELP JOU GRAAG 👌🏼

Loer ons “reviews” en volg ons hier : https://www.facebook.com/JagtersveldSA

Kontak Sumi gerus.

Geseënde 2025 ! Mag 2025 vol vreugde en geluk wees vir elkeen van julle 😁Groete Stan en Sumi 🥳
01/01/2025

Geseënde 2025 ! Mag 2025 vol vreugde en geluk wees vir elkeen van julle 😁

Groete Stan en Sumi 🥳

Dankie   vir hierdie, ek glo ons almal kan iets hier uit raak lees waaroor ons gewonder het 👌🏼
09/06/2023

Dankie vir hierdie, ek glo ons almal kan iets hier uit raak lees waaroor ons gewonder het 👌🏼

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jagtersveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share