Klein - Bederf Produkte Pretoria-East

Klein - Bederf Produkte Pretoria-East Klein Bederf is 'n produkreeks wat plaaslik vervaardig word met 100% natuurlike olies & basisse om jou vel gesond & gelukkig te hou! Ek koerier landswyd!

Dit is KOFFIETYD by Klein! 6 heerlike geure om van te kies! Vir gebruik in jou plunger/bialetti of filtermasjien 😉
07/09/2021

Dit is KOFFIETYD by Klein! 6 heerlike geure om van te kies! Vir gebruik in jou plunger/bialetti of filtermasjien 😉

Klein het omtrent die wêreld en haar sussie aan die gons, maar WIE is Klein en hoekom is ons produkte deesdae op almal s...
03/08/2021

Klein het omtrent die wêreld en haar sussie aan die gons, maar WIE is Klein en hoekom is ons produkte deesdae op almal se lippe en lywe?

Nou kan jy self ons BESTES beproef met hierdie FANTASTIESE proef-pakket teen ‘n weggee prys!
Hierdie pragtige beesleer-sakkie is PROPVOL lekker bederf in al ons beste geure en voor jy kan sê “pietie-petite” het Klein se top-kwaliteit natuurlike produkte jou hart gesteel en jou huishouding oorgevat!

MOENIE UITMIS NIE! Kry Klein se Topverkopers die week, 28 Junie - 2 Julie, teen 10% afslag!Het jy gehoor?! Rooies & Boss...
29/06/2021

MOENIE UITMIS NIE!
Kry Klein se Topverkopers die week, 28 Junie - 2 Julie, teen 10% afslag!

Het jy gehoor?! Rooies & Bossie is ingeroep om Mammas & Pappas te help om hul Kleintjies se velletjies gelukkig & gesond te hou! Ons bevat ook GEEN skadelike kleurstowwe, "parraboudjies" of "parrabene" nie, dus kan ouers gerus wees dat ons veilig is vir jul kosbaarste besittings, klein of groot!

Rooibosredding doen wonders vir my & my kinders se droë, wintersvelle & die Bokmelk reeks is perfek van "newborn" tot sensitiewe velle.

Wen die Winter Goggas met Klein se Groot Winter Bederf Pakket ❄️🌿Kry al hierdie Winter bederf nou in een propvol pakket ...
25/06/2021

Wen die Winter Goggas met Klein se Groot Winter Bederf Pakket ❄️🌿

Kry al hierdie Winter bederf nou in een propvol pakket en skop daai toe neus, seer bors en droë vel by die deur uit!

Hierdie GROOT bederf is slegs vir dié naweek 25-27 Junie 2021 op die groot afslag prys van R500! Jy spaar R99 😱

K L E I N T J I E SKlein se kinderreeks spog binnekort met ‘n hele nuwe baadjie, nuwe maatjies en sommer VIER nuwe geure...
03/05/2021

K L E I N T J I E S

Klein se kinderreeks spog binnekort met ‘n hele nuwe baadjie, nuwe maatjies en sommer VIER nuwe geure!

Die nuwe produkte en “look” sal van 10 Mei af beskikbaar wees aanlyn - dieselfde dag as ons Vadersdag Pakkette vir 2021 🕶

Ons sien uit daarna om die laaste pakkies voor 𝐌𝐨𝐞𝐝𝐞𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠 uit te stuur & veral om elkeen van ons kosbare Mammas te beder...
26/04/2021

Ons sien uit daarna om die laaste pakkies voor 𝐌𝐨𝐞𝐝𝐞𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠 uit te stuur & veral om elkeen van ons kosbare Mammas te bederf!

Bestellings sluit vanaand, om middernag! Moet dit nie misloop nie!!

Registreer vir jou JAAR se bederf...Jy kan nou jou Maandbokse vir ‘n hele JAAR bestel teen lekker afslag en GRATIS koeri...
14/04/2021

Registreer vir jou JAAR se bederf...

Jy kan nou jou Maandbokse vir ‘n hele JAAR bestel teen lekker afslag en GRATIS koerier met elke maand se boks!

🥑Betaal vir TIEN, maar kry 12 bokse!

🥑Jy kry elke maand se boks EERSTE!

🥑Elke maand is soos jou verjaarsdag en elke maand se boks hou lekker groot verrassings in!

❤️Bederf is nie net ons lewe nie - dis ons PASSIE!

Maak seker jy mis nie uit nie! Kontak my gerus vir meer informasie! 💛

“A mother’s love is more beautiful than any fresh flower.” ~ Debasish MridhaBestel jou pakket voor 26 April om jou Ma of...
09/04/2021

“A mother’s love is more beautiful than any fresh flower.” ~ Debasish Mridha

Bestel jou pakket voor 26 April om jou Ma of vrou te bederf hierdie Moedersdag!

09/04/2021

Kry jou velsorg pakket & spaar GROOT!!

VELSORG VRYDAG!Nét die beste is goed genoeg - van die natuur tot op jou vel!
09/04/2021

VELSORG VRYDAG!
Nét die beste is goed genoeg - van die natuur tot op jou vel!

Geseënde Paaafees!!
02/04/2021

Geseënde Paaafees!!

Moedersdag Pakket VIER1 x Lyfwas 300ml1 x Lyfroom 300ml1 x Badmelk 300ml2 x Groot Badballe1 x Seep ProteaVerpak in ons p...
26/03/2021

Moedersdag Pakket VIER

1 x Lyfwas 300ml
1 x Lyfroom 300ml
1 x Badmelk 300ml
2 x Groot Badballe
1 x Seep Protea

Verpak in ons pakket-boks en versier met “Gelukkige Moedersdag” etikette

R380.00 (koerier uitgesluit)

Address

Pretoria
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein - Bederf Produkte Pretoria-East posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein - Bederf Produkte Pretoria-East:

Share