Luna Lief

Luna Lief Aanlyn winkel vir jou klere kas οΏ½

🌼 Annabelle πŸ’›Hulle het splinternuwe items beskikbaar 😍πŸ₯ΉOeh, hoe love ek juwele van vooraf πŸ‘πŸ»πŸ€©πŸ‘ŒπŸ»Die ideale geskenk aan ie...
03/09/2026

🌼 Annabelle πŸ’›

Hulle het splinternuwe items beskikbaar 😍πŸ₯Ή
Oeh, hoe love ek juwele van vooraf πŸ‘πŸ»πŸ€©πŸ‘ŒπŸ»

Die ideale geskenk aan iemand of jouself 🀭πŸ₯°

⏰ 7-14 werksdae.
πŸ’΅ Prys is onder elke item.
πŸ‘‰πŸ» Size is onder elke item.
πŸš› Pudo courier beskikbaar.
πŸ“² Whatsapp my vir bestellings - 068 566 0660.
πŸ“± Whatsapp Groep - https://chat.whatsapp.com/COzmIuH2ql6Hgp2g3NvmEF

πŸ©·πŸŽ€πŸ©·Hoe mooi is hierdie wedges πŸ‘πŸ»πŸ€©. Toe die verskaffer hulle post toe weet ek dat ek moet deel 😍🀭* Ek vra onverskoning vi...
03/09/2026

πŸ©·πŸŽ€πŸ©·

Hoe mooi is hierdie wedges πŸ‘πŸ»πŸ€©.
Toe die verskaffer hulle post toe weet ek dat ek moet deel 😍🀭

* Ek vra onverskoning vir die min post en update - dit is druk besig by die werk so ek probeer soveel en gou moontlik by alles uit kom πŸ™πŸ».

⏰ 7-14 werksdae.
πŸ’΅ R450.
πŸ‘‰πŸ» Size 3 tot 9.
πŸš› Pudo courier beskikbaar.
πŸ“² Whatsapp my vir bestellings - 068 566 0660.
πŸ“± Whatsapp Groep - https://chat.whatsapp.com/COzmIuH2ql6Hgp2g3NvmEF

🌸✨ HELLO SEPTEMBER, HELLO LENTE! βœ¨πŸŒΈβ€™n Nuwe maand.’n Nuwe seisoen.’n Vars begin. 🌿Soos die eerste blommetjies wat oopgaan...
01/09/2026

🌸✨ HELLO SEPTEMBER, HELLO LENTE! ✨🌸

’n Nuwe maand.
’n Nuwe seisoen.
’n Vars begin. 🌿

Soos die eerste blommetjies wat oopgaan, herinner Lente ons daaraan dat daar nÑ elke koue seisoen weer iets moois begin groei. 🌷

Mag September vir jou ’n maand wees waarin jy weer hoop kry, jou drome ’n bietjie harder najaag en jouself toelaat om mooi te blom. 🌸

Moenie jaag nie…
blom op jou eie tyd.
God weet presies wanneer jou seisoen aanbreek. 🀍

🌷 Welkom, Lente.
Mag hierdie nuwe seisoen vir jou sag, mooi en vol seΓ«n wees.

Liefde,
Luna Lief πŸ’•

Next Level πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»Die silicone ringe het nog Ε„ stap verder gegaan 😱😍🀩Hier kry jy nou die mengsel van die silicone en tog va...
30/08/2026

Next Level πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»

Die silicone ringe het nog Ε„ stap verder gegaan 😱😍🀩
Hier kry jy nou die mengsel van die silicone en tog van die ring self 🀭πŸ₯°πŸ‘ŒπŸ».

Ek dink dit is so mooi πŸ₯ΉπŸ‘πŸ»

⏰ 7-14 werksdae.
πŸ’΅ R300
πŸ‘‰πŸ» Size 5 tot 9.
πŸš› Pudo courier beskikbaar.
πŸ“² Whatsapp my vir bestellings - 068 566 0660.
πŸ“± Whatsapp Groep - https://chat.whatsapp.com/COzmIuH2ql6Hgp2g3NvmEF

Ipanema Look Alikes 😎🀩Want die is met elke Somer Ε„ wenner πŸ‘πŸ»πŸ’ͺ🏻😍Die gemaklikste sandaaltjies OOIT 😱🀌🏻. Maak seker jou paa...
30/08/2026

Ipanema Look Alikes 😎🀩

Want die is met elke Somer Ε„ wenner πŸ‘πŸ»πŸ’ͺ🏻😍
Die gemaklikste sandaaltjies OOIT 😱🀌🏻.

Maak seker jou paar OF 2 is bestel πŸ‘ŒπŸ»πŸ˜πŸ€­

⏰ 7-14 werksdae.
πŸ’΅ R250.
πŸ‘‰πŸ» Size 4 tot 9 - Vat een size groter ‼️.
πŸš› Pudo courier beskikbaar.
πŸ“² Whatsapp my vir bestellings - 068 566 0660.
πŸ“± Whatsapp Groep - https://chat.whatsapp.com/COzmIuH2ql6Hgp2g3NvmEF

Somer Tyd β˜€οΈDames, die voete word weer oop gehou 🀭πŸ₯°πŸ€©Met die skoene is dit Ε„ moet πŸ‘πŸ». Jy kan sommer jou gunsteling kleur ...
25/08/2026

Somer Tyd β˜€οΈ

Dames, die voete word weer oop gehou 🀭πŸ₯°πŸ€©
Met die skoene is dit Ε„ moet πŸ‘πŸ».

Jy kan sommer jou gunsteling kleur kies - of 2 pare 🀭

⏰ 7-14 werksdae.
πŸ’΅ R450.
πŸ‘‰πŸ» Size 3.5 tot 7.5.
πŸš› Pudo courier beskikbaar.
πŸ“² Whatsapp my vir bestellings - 068 566 0660.
πŸ“± Whatsapp Groep - https://chat.whatsapp.com/COzmIuH2ql6Hgp2g3NvmEF

😍😍😍Ipanema Look-Alikes 🀩Die is en sal altyd n top verkoper wees πŸ‘πŸ». Die is by my SA verskaffer beskikbaar - sy het nog a...
25/08/2026

😍😍😍
Ipanema Look-Alikes 🀩

Die is en sal altyd n top verkoper wees πŸ‘πŸ».

Die is by my SA verskaffer beskikbaar - sy het nog altyd uit gestuur sonder enige probleme πŸ‘πŸ»πŸ€©πŸ˜.
Maak seker julle bestellings is ontvang πŸ”₯.

⏰ 7-14 werksdae.
πŸ’΅ 1 paar R250 2 pare vir R450.
πŸ‘‰πŸ» Size 4 tot 9 - vat een size groter ‼️
πŸš› Pudo courier beskikbaar.
πŸ“² Whatsapp my vir bestellings - 068 566 0660.
πŸ“± Whatsapp Groep - https://chat.whatsapp.com/COzmIuH2ql6Hgp2g3NvmEF

πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯Wag, ek het nuwes waarvan julle kan bestel πŸ‘πŸ»πŸ€©πŸ’ͺ🏻Die eerste en 2des wat al gepost is , is ook nog beskikbaar maar hier...
17/08/2026

πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Wag, ek het nuwes waarvan julle kan bestel πŸ‘πŸ»πŸ€©πŸ’ͺ🏻

Die eerste en 2des wat al gepost is , is ook nog beskikbaar maar hier bied ek meer opsies 🀭πŸ₯°πŸ˜Š

Dames, ek kan nie even sΓ© hoe mooi die ringe is nie πŸ˜±πŸ‘ŒπŸ»β˜ΊοΈ

⏰ 7-14 werksdae.
πŸ’΅ R250 vir 1 of R400 vir 2.
πŸ‘‰πŸ» Size 5 tot 10.
πŸš› Pudo courier beskikbaar.
πŸ“² Whatsapp my vir bestellings - 068 566 0660.
πŸ“± Whatsapp Groep - https://chat.whatsapp.com/COzmIuH2ql6Hgp2g3NvmEF

Ek kom met πŸ”₯SUPERπŸ”₯ nuus 🀩Die eerste silicone ringe bestellings het gekom 🀭😱Ek kan nie beskryf hoe bitter mooi hulle is n...
17/08/2026

Ek kom met πŸ”₯SUPERπŸ”₯ nuus 🀩

Die eerste silicone ringe bestellings het gekom 🀭😱
Ek kan nie beskryf hoe bitter mooi hulle is nie πŸ‘πŸ»πŸ‘ŒπŸ»πŸ˜

Die kwaliteit 🀌🏻 - dit mag dalk net zirconia's wees maar hulle lyk so mooi en duursaam β˜ΊοΈπŸ˜„πŸ₯Ή.

Indien jy eerste aflewerings gemis het maak seker joune is nou in πŸ₯°πŸ˜Œ.

πŸ”₯πŸ₯°πŸ€©Hoe mooi is die skoentjies dames πŸ‘πŸ»πŸ€©Hulle is super lig en gemaklikheid is TOPS πŸ˜±πŸ‘ŒπŸ»πŸ€­Die beste is jy kan die kleur kies...
12/08/2026

πŸ”₯πŸ₯°πŸ€©

Hoe mooi is die skoentjies dames πŸ‘πŸ»πŸ€©
Hulle is super lig en gemaklikheid is TOPS πŸ˜±πŸ‘ŒπŸ»πŸ€­
Die beste is jy kan die kleur kies wat jy dra - of een in elke kleur 🀭😬

⏰ 7-14 werksdae.
πŸ’΅ R380.
πŸ‘‰πŸ» Size 3.5 tot 7.5
πŸš› Pudo courier beskikbaar.
πŸ“² Whatsapp my vir bestellings - 068 566 0660.
πŸ“± Whatsapp Groep - https://chat.whatsapp.com/COzmIuH2ql6Hgp2g3NvmEF

Address

669 Braam Pretorius Str. , Villa Yolande, Unit 1. , Montana
Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luna Lief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Luna Lief:

Shortcuts

Share