02/11/2022
Strawberry & Watermelon Popsicles 😍
Alyna pla my al sooo lank om popsicles te maak, so het ons dit gister uiteindelik gedoen. Net betyds vir die ongelooflike koue dae 🤣🤷🏻♀️Oops…
Strawberrys gewas en blaartjies af gesny.
Watermelon se putte uit gehaal en in blokkies gesny.
Alles saam geblend met klein bietjie water en dit in die popsicle houertjies gegooi en in die vrieskas gebêre.
Vandag so bietjie onder warm water gehou vir n paar sekondes om dit mooi uit te kry.
Hulle het vreeslik lekker geeët en dit is gesond.👏🏻 Beslis n wenner.
Die res is uitgehaal en in n ziplock sakkie gebêre.
Xx
🤍