17/08/2026
⚡️Player Spotlight | Ethan van Biljon — #10, Stellenberg & SA O/18
Ontmoet een van ons Rugby Bums spelers, ethan👐🏼 ⚡️
Paar vinnige vrae met Ethan:
V: Beste raad wat 'n afrigter jou al gegee het?
"Wees net altyd rustig en speel jou game — en 'just be a good person on and off the field.'"
V: Watter posisie sou jy speel as jy nie jou eie kon speel nie?
"Centre of heelagter."
V: Wat motiveer jou wanneer oefening swaar raak?
"Jy gaan net op die ou einde van die dag die vrugte daarvan pluk. Die doelwitte wat ek vir myself stel motiveer my om deur moeilike oefensessies te druk en altyd die beste weergawe van myself te wees — op en van die veld af."
Dankie vir die seisoen in die Rugby Bums familie, Ethan. 💪