Kleurvol Dress Rentals

Kleurvol Dress Rentals Exclusive designer dresses available to rent for memorable photo shoots and events. Based in Waterkloof, Pretoria. In-person fittings offered by appointment.

Nationwide courier available.

Soms is dit nodig om ‘n mooi rok aan te trek, jou skouers op te tel en KIES om te blom soos net jy kan 💛💚
01/08/2026

Soms is dit nodig om ‘n mooi rok aan te trek, jou skouers op te tel en KIES om te blom soos net jy kan 💛💚

Jeans en ‘n t-hemp sal nooit hiérdie gevoel kan gee nie.Laat jouself soms toe om soos ‘n absolute prinses te voel. Jy ma...
29/07/2026

Jeans en ‘n t-hemp sal nooit hiérdie gevoel kan gee nie.
Laat jouself soms toe om soos ‘n absolute prinses te voel.
Jy mag maar… 👑

‘Spirit, lead me where my trust is without borderslet me walk upon the waterswherever You will call me.’ 🎶
28/07/2026

‘Spirit, lead me where my trust is without borders
let me walk upon the waters
wherever You will call me.’ 🎶

Ek het ‘n wye reeks ‘Mommy & me’ rokke en stelle beskikbaar - perfek vir jou volgende familie fotosessie of dalk ‘n Lent...
26/07/2026

Ek het ‘n wye reeks ‘Mommy & me’ rokke en stelle beskikbaar - perfek vir jou volgende familie fotosessie of dalk ‘n Lente-fotosessie vir jou en jou meisiekind(ers)? 🪻🌸🌼

Stuur gerus ‘n DM vir meer inligting 💃

Lente is om die draai.Kom tiekiedraai in een van my rokke 💃 Stuur gerus ‘n DM vir die katalogus. Aanpassings in Waterklo...
25/07/2026

Lente is om die draai.
Kom tiekiedraai in een van my rokke 💃

Stuur gerus ‘n DM vir die katalogus. Aanpassings in Waterkloof, Pretoria.

Lavender Dreams - ‘n pragrok in sagte pers. Sy strek oor ‘n paar groottes en vloei wyd en lank uit vanaf die middel: per...
16/06/2026

Lavender Dreams - ‘n pragrok in sagte pers. Sy strek oor ‘n paar groottes en vloei wyd en lank uit vanaf die middel: perfek vir ‘n swangerskap fotosessie 🫶🪻

Stuur gerus ‘n boodskap vir meer inligting oor my rokke, om my katalogus te ontvang of om ‘n aanpassing te boek.

“Some women are lost in the fire.Some are built from it.” - Michelle K. Kontak my vir meer inligting oor my rokverhuring...
19/05/2026

“Some women are lost in the fire.
Some are built from it.”
- Michelle K.

Kontak my vir meer inligting oor my rokverhurings of om die katalogus te ontvang.

Mag jy opnuut dankbaar wees vir die Geskenk wat dit is om ‘n mamma te wees 🫶
10/05/2026

Mag jy opnuut dankbaar wees vir die Geskenk wat dit is om ‘n mamma te wees 🫶

My Noir rok kan op verskeie maniere gedra word:- Eenvoudig as net ‘n rok - Gekombineer met die ruffled-tulle romp- Gekom...
06/05/2026

My Noir rok kan op verskeie maniere gedra word:
- Eenvoudig as net ‘n rok
- Gekombineer met die ruffled-tulle romp
- Gekombineer met die kortmou of langmou bolero

Dra haar soos jy gemaklik en pragtig voel 🖤

Stuur gerus ‘n DM vir meer inligting of om ‘m aanpassing te boek by my studio.

📷
Model
Studio

Stunning  in my Bloom bustier en Aurora rok 🫶🦋 Die Aurora rok is ‘n neutrale maroon kleur en daarom werk sy by meeste kl...
03/05/2026

Stunning in my Bloom bustier en Aurora rok 🫶🦋

Die Aurora rok is ‘n neutrale maroon kleur en daarom werk sy by meeste kleurseisoene. Ek het nog nie ‘n kliënt of model gesien wat NIE absoluut pragtig lyk in haar nie 🤩

Stuur gerus ‘n DM vir meer inligting, om my katalogus te ontvang of om ‘n aanpassing te boek by my studio in Waterkloof, Pretoria.

📷 .claase

Address

Aries Street
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleurvol Dress Rentals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kleurvol Dress Rentals:

Shortcuts

Share