Elna Sew Mari

Elna Sew Mari Elna agent

26/05/2026

Elna masjiene! Groot afslag pryse!

Verskeie 100% katoen kwilt materiaal beskikbaar. Die “Running quarters” slegs R40 elk. Bali Batik running Q’s slegs R50 ...
20/05/2026

Verskeie 100% katoen kwilt materiaal beskikbaar. Die “Running quarters” slegs R40 elk. Bali Batik running Q’s slegs R50 🎉.

20/05/2026
Ideale moedersdag geskenk… solank voorraad hou ☺️.
09/05/2026

Ideale moedersdag geskenk… solank voorraad hou ☺️.

Bederf jouself vir Moedersdag. Elna masjiene nou beskikbaar teen winter warm afslagpryse.
07/05/2026

Bederf jouself vir Moedersdag. Elna masjiene nou beskikbaar teen winter warm afslagpryse.

05/05/2026
As jy langbene en kortbene kan hekel, is die net die regte patroon vir jou! Bring 'n 3,50 hekelpen en twee bolle Coffee ...
04/02/2026

As jy langbene en kortbene kan hekel, is die net die regte patroon vir jou! Bring 'n 3,50 hekelpen en twee bolle Coffee Cotton hekelgare saam in wit en 'n kleur van jou keuse. Daar sal ook gare te koop wees by die klas.
Vir dié wat aan bestaande projekte werk is ook welkom. 🧶

Address

Braam Pretorius 390
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 04:30
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 01:00

Telephone

+27847003913

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elna Sew Mari posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share