Republk

Call Directions Website

Republk Republk is ‘n handelaar van kwaliteit leefstylprodukte. Vind jou Ware Noord -
(1)

22/10/2026

Ons lekker T-hemp, nou in ’n LEKKER nuwe kleur!

Kry joune nou!

Het jy al ons nuwe sokkies gesien? Maak seker jy kry jou gunsteling paar!
09/10/2026

Het jy al ons nuwe sokkies gesien?

Maak seker jy kry jou gunsteling paar!

02/10/2026

Wonderlike winkel nou in Midstream by Shopping on Eastway. Lekker Republk produkte ook beskikbaar in De Afrikander Handelshuis!

02/10/2026

Die son skyn, die somer is hier…
Nou kort jy net ’n nuwe Republk T-hemp.

Reg vir die lente (of die lente-reën soms)? Kry 'n Republk-sonhoed! Vars op die rak, trots Suid-Afrikaans, gemaak vir ge...
30/09/2026

Reg vir die lente (of die lente-reën soms)? Kry 'n Republk-sonhoed! Vars op die rak, trots Suid-Afrikaans, gemaak vir gemak.

27/08/2026

Agter die skerms van ons nuutste shoot Okay Deer

25/08/2026

Maak daardie klein voetjies ekstra oulik met Republk Sokkie Sokkies.

11/08/2026

Met dié weer is daar net een belangrike vraag…

Watter Republk-sokkies het jy vandag aan?

Op 9 Augustus vier ons Vrouedag, maar ons kyk ook terug na 4 Augustus 1915, toe Afrikanervroue saamgestaan het en hul st...
09/08/2026

Op 9 Augustus vier ons Vrouedag, maar ons kyk ook terug na 4 Augustus 1915, toe Afrikanervroue saamgestaan het en hul stemme laat hoor het.

Die Vrouemaand herdenk ons die Afrikanervroue-optog van 4 Augustus 1915. Die optog het plaasgevind teen die agtergrond van die nasleep van die Rebellie van 1914, waartydens verskeie Afrikanerleiers, waaronder generaals Christiaan Beyers, Christiaan de Wet, Manie Maritz en Jopie Fourie, hulle teen die regering van generaal Louis Botha en minister van verdediging Jan Smuts verset het. Nadat die rebellie onderdruk is, is talle rebelle gevange geneem, swaar beboet of vervolg, terwyl Jopie Fourie op 20 Desember 1914 tereggestel is. Hierdie gebeure het groot bitterheid onder baie Afrikaners veroorsaak en het gelei tot die organisering van die Afrikanervroue-optog. Onder leiding van invloedryke vroue soos Marie Koopmans-De Wet, Martha Mabel Juta en ander prominente Afrikanervroue is 'n vreedsame optog gereël waaraan ongeveer 3 000 vroue deelgeneem het. Geklee in swart as simbool van rou en verlies, het hulle na die Uniegebou in Pretoria opgeruk om 'n petisie aan die regering te oorhandig waarin hulle genade vir die gevangenes en versagting van strawwe versoek het.

Die optog het nie slegs die vroue se simpatie met die rebelle weerspieël nie, maar ook hul groeiende politieke bewussyn en bereidwilligheid om aktief aan openbare aangeleenthede deel te neem, ondanks die feit dat vroue destyds nie stemreg gehad het nie. Hoewel die Botha-regering nie onmiddellik aan die eise van die vroue voldoen het nie, het die optog 'n diep simboliese betekenis gehad en die ontwikkeling van Afrikaner-nasionalisme versterk. Dit het die rol van Afrikanervroue as bewaarders van die volk se identiteit, kultuur en politieke ideale beklemtoon en het 'n blywende invloed op die Afrikanerpolitiek van die twintigste eeu uitgeoefen. Die optog word daarom beskou as 'n keerpunt wat die politieke mobilisering van Afrikanervroue bevorder en hul belangrike bydrae tot die vorming van die Afrikanergemeenskap en die Suid-Afrikaanse geskiedenis onderstreep het.

Address

693 Windsor Str
Pretoria
0041

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27684897705

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Republk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share