Kliekclick

Kliekclick Kliekclick publiseer oorspronklike Afrikaanse kortverhale vir kinders in e-formaat wat op verskeie toestelle gelees kan word teen bekostigbare pryse.

Kliekclick gebruik ’n sosiale uitgewersmodel wat beteken dat:
- stories uit die gemeenskap kom
- stories beoordeel en gratis geredigeer en versorg word deur ervare personeel - skrywers geld verdien as hulle stories op die platform gepubliseer word
- skrywers onmiddellike terugvoer kry oor die lesers se beoordeling van hulle stories
- die heel beste stories periodiek in baie bekostigbare gedrukte formaat verskyn.

Quote
02/03/2021

Quote

Artwork: Leon Kamir-Kaufman

Kom loer in op 10 November, kry 'n stuk koek en lekker koppie koffie by Anja's tea garden en koop 'n boek vir die vakans...
07/11/2017

Kom loer in op 10 November, kry 'n stuk koek en lekker koppie koffie by Anja's tea garden en koop 'n boek vir die vakansie! Jy ondersteun dan sommer die diere-welwillendheidsorganisasie http://www.ballsanall.co.za/
Ons het onder andere boeke te koop, asook boekitems gemaak uit ou boeke, hondekoekies en jy kan selfs 'n skets van jou troeteldier werf. (https://www.facebook.com/VaalPetArt/)

22/06/2017
15/04/2017

Artwork by Chris Riddell

Address

Brooklyn
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kliekclick posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category