Piccolo Babi

Piccolo Babi Unieke Mamma en Baba mooi goedjies boetiek.

Lekker warm en vrolike fluweel fleece oortrek baadjie, 2jr - 6jr. R190Warm and funky velvet fleece pullover top, 2yr - 6...
12/05/2021

Lekker warm en vrolike fluweel fleece oortrek baadjie, 2jr - 6jr. R190

Warm and funky velvet fleece pullover top, 2yr - 6yr. R190

Moenie te lank wag nie, die winter is op pad!Snoesige sagte en warm hempie. Groottes 2 tot 6 jaar.R75Be prepared, winter...
21/04/2021

Moenie te lank wag nie, die winter is op pad!
Snoesige sagte en warm hempie. Groottes 2 tot 6 jaar.
R75

Be prepared, winter is on the way!
Cozy camo t-shirt size 2 to 6 years.
R75

Winters baadjies, polar fleece, 3 jaar tot 5 jaar. R270.Polar fleece  jacket., 3years to 5years.R270.
03/04/2021

Winters baadjies, polar fleece, 3 jaar tot 5 jaar. R270.

Polar fleece jacket., 3years to 5years.R270.

Somers rokkie met gehekelde kraag. 3 mnd tot 18 mnd. Rokkie R170, gehekelde kraag R75.Summer dress with crochet collar. ...
03/04/2021

Somers rokkie met gehekelde kraag. 3 mnd tot 18 mnd. Rokkie R170, gehekelde kraag R75.

Summer dress with crochet collar. 3 months to 18 months. Dress R180, crochet collar R65.

Unique hand made baby and todler clothing. Visit our page for all your baby and todler's winter cosy clothing e...
14/04/2019

Unique hand made baby and todler clothing. Visit our page for all your baby and todler's winter cosy clothing essentials.

Kleuter Seuntjie fleece Baadjies R260. Stuur jou bestelling en ons stuur die materiaal ontwerp keusesToddler Boy fleece ...
11/04/2019

Kleuter Seuntjie fleece Baadjies R260. Stuur jou bestelling en ons stuur die materiaal ontwerp keuses

Toddler Boy fleece jackets R260. Send your order and we will send you the fabric design options.

Baba Seuntjie moulose baadjies R200. (Grotes vanaf 6 Maande) stuur jou bestellling en ons stuur die materiaal ontwerp ke...
11/04/2019

Baba Seuntjie moulose baadjies R200. (Grotes vanaf 6 Maande) stuur jou bestellling en ons stuur die materiaal ontwerp keuses.

Baby Boy sleeveless jackets R200. (Sizes from 6 Months) Send your order and we will send you the fabric design options.

Baba Seuntjie en Dogtertjie fleece Baadjies es R250.(Grotes vanaf 6 Maande) Stuur jou bestelling en ons stuur die materi...
11/04/2019

Baba Seuntjie en Dogtertjie fleece Baadjies es R250.(Grotes vanaf 6 Maande) Stuur jou bestelling en ons stuur die materiaal ontwerp keuses.

Baby Boy and Girl fleece jackets R250.(Sizes from 6 Months) Send your order and we will send you the fabric design options.

Hou jou Liefie lyf warm in die lang koue winters nagte met  Piccolo Babi se uniek ontwerpte kleuter slaapsak, sag en sno...
11/04/2019

Hou jou Liefie lyf warm in die lang koue winters nagte met Piccolo Babi se uniek ontwerpte kleuter slaapsak, sag en snoesig. (R330, Stuur nou bestelling en ons stuur die materiaal ontwerp keuses aan)

Keep your little one warm this cold Winter with one of Piccolo Babi's unique designed sleeping bags. A definite MUST have.(R330 Send us your order and we will send you the fabric design options)

Address

Pretoria
0184

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piccolo Babi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share