25/08/2026
Ons liefste Moeder se Lewensviering was sondag. Dit was n bitter hartseer dag maar Een van die moooistes.
Die Here bring mense oor jou pad waarsonder jy nie kan nie. En ons is dankbaar vir elkeen van hulle.
Ek wil graag namens ons HELE Horn/Vd Merwe Familie DANKIE SÊ aan
1. Almal wat Ons moeder se Lewensviering bygewoon het, ook ons Kaapse familie wat so ver gekom het, ouma was soooo geliefd.
2. Jana De Beer sus jy was DAAR elke tree DANKIE.
3. Dr Charl van Niekerk asook Luitha.
4. My sisters dankie vir ouma se beautiful Blomme, en AL julle liefde. Odette Fourie Adele Ferreira Michelle Bala Jaans, Angie Horn Lucinda Meyer
5. My boeties Jack Horn Jeandre Horn dankie dat julle MYNE is, en dat ons net liefde gee en ken.
6. Pappa, ons het nie genoeg woorde oooooit om DANKIE TE SÊ vir die man wat dad vir raaf was nie, julle was die beste voorbeeld waarvoor enige gesin kon vra.
7. Sonja smith begrafnis ondernemers vir uitmuntende diens. Asook Elsie. Ons waardeer julle.
8. Marcel en Span van Arrie nel apteek groep asook Louis.
9. Toon, my lief niks is ooit moontlik sonder jou nie. Ek waardeer jou. En het jou bitter lief.
10. Anro Vdmerwe en Zane Van Der Merwe julle ouma was verslaaf aan julle, dankie dat julle haar ELKE DAG LAAT LAG HET, en haar so so lief gehad het.
11. Elarduspark Tuisonderrig PTY LTD Juf Heila Pienaar, Juf An, Juf Minka, Juf Bapsi Koortzen Kruger dankie dat julle vir Zaz omvou met liefde in die tyd. Juf Baps ook vir alles wat jy doen vir Anro en Soddy.
12. My Mam en VLR girls. Ek is sooo dankbaar vir ieder en elk van julle. Dankie dat julle my DWING om tyd af te vat. Mamilla Fashions Vehicle Licence And Registration Elarduspark Hans Anneleen Nel Gisela Sternagel Ilse Engelbrecht Tabea Lekalakala
13. Fame productions vir die klank en Streaming
14. Claire en Span van Ingaadi Spa
15. Christiaan op kitaar
16. The butter stick bakkery Louisa vir die platters
17. Jana Ferreira vir die beautiful cupcakes
En DAN Corlea EN Juandre JD Marais DANKIE sal noooit genoeg wees nie. Mê dankie dat jy elke wens van Ouma uitgevoer het met die grootste Liefde in jou hart. Dankie dat jy saam met CB die mooiste keurspel vir Ouma gesing het.
En my friend, dankie vir ALLES 🖤 asook dat jy, al was dit hoe moeilik vir Ouma n laaste keer gesing het. Ons almal is julle 2 EWIG DANKBAAR
Ons Hemelse Vader DANKIE vir die krag en kalmte wat ons elke dag ontvang en Dankie vir Ons Vrou, Mamma, En OUMA STIEN wat U vir ons geleen het.
Mamma, Rus Sag by Jesus se voete.