12/12/2019
Kontak my gerus met enige naaldwerk behoeftes. Ek maak matriekafskeidrokke, trourokke, konsertklere, of enige iets wat jy mag nodig hê van prentjies af. Stuur vir my jou prentjie, en ek gee vir jou ñ kwotasie vir die maak daarvan.
Let me make your dream dress come true! If you have an idea I can make anything from wedding- to matric farewells dresses.
Villiera 20, Petrusstreet 761, Rietvalleirand
Pretoria
0181
Be the first to know and let us send you an email when HvanH Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to HvanH Designs:
HC Creations maak al meer as 30 jaar damesklere. Stuur ‘n voorstelling van jou droomrok, ek gee vir jou ‘n kwotasie vir die maak daarvan. Duisende tevrede kliente, oor al die jare, kan nie verkeerd wees nie!