Speldekussing

Speldekussing For all your sewing and alteration needs - for example curtains, clothing alterations etc

3 Spog bloesies vir 'n jare lange klient
17/06/2019

3 Spog bloesies vir 'n jare lange klient

Ons maak herstel en klere ook vir groter figuur. Gordyne Tafeldoeke . Pragtige somers rokkie nou voltooi kontak Annette ...
06/02/2019

Ons maak herstel en klere ook vir groter figuur. Gordyne Tafeldoeke . Pragtige somers rokkie nou voltooi kontak Annette Cel no 0829744951 Sentraal gelee Annlin Sinoville Magalieskruin Montana Doornpoort Magalieskruin

Areas: Annlin Wonderboom Sinoville Magalieskruin Montana Doornpoort omgewing .Ons maak ook klere vir die groter figuur :...
30/01/2019

Areas: Annlin Wonderboom Sinoville Magalieskruin Montana Doornpoort omgewing .

Ons maak ook klere vir die groter figuur : Herstelwerk word ook gedoen vervang ritse maak korter herstel oor die algemeen. Maak ook gordyne scatter cushions tafel runners. Kontak gerus uiters sentraal gelee.
Kontak no Annette 0829744951 of w/a (Tooi en maak mooi)

26/01/2018

Dringend opsoek na n dame wat kan help by ons moet oor kennis van n naaldwerk masjien sal voltyds onder toesig werk 2 tot 3 dae per week Sinoville Montana area. Geen ouderdom beperking kontak my by 0829744951 indien u belangstel kan ook inbox. W/a

Ons voldoen aan enige versoek wat die klient verlang . Hierdie besonder Elegante pakkie is op versoek gemaak vir n gewaa...
14/11/2017

Ons voldoen aan enige versoek wat die klient verlang . Hierdie besonder Elegante pakkie is op versoek gemaak vir n gewaardeerde klant.
Kontak ons by 0829744951

ANNLIN WONDERBOOM SINOVILLE MAGALIESKRUIN MONTANA DOORNPOORT Ons maak klere dames broeke rompe gordyne Tafeldoeke lopers...
23/09/2017

ANNLIN WONDERBOOM SINOVILLE MAGALIESKRUIN MONTANA DOORNPOORT

Ons maak klere dames broeke rompe gordyne Tafeldoeke lopers scatter cushions : Vra ons help graag.
Kontak Annette Cel no 082 9744 951 Uiters sentraal gelee maak gerus gebruik van ons dienste

Ons maak en Herstel klere op foto bo matriek afskeidsrok. Broek wat deurgeskif is voor en daarna . Tutu romp presies die...
10/09/2017

Ons maak en Herstel klere op foto bo matriek afskeidsrok. Broek wat deurgeskif is voor en daarna . Tutu romp presies die selfde kleur gemaak en al die kante was te vrede. Ons sit some in vervang rits nate wat los getrek het . Maak enige kledingstukke reg al is dit hoe gehawend
Bekostigbare pryse Montana Magalieskruin Annlin Wonderboom Sinoville sentraal gelee
Kontak Annette znel 0829744951. Dennims welkom

Een van Speldekussing se pragtige romp wat op versoek gemaak is vir n klient het model gebruik vir foto.Ons maak maak br...
10/08/2017

Een van Speldekussing se pragtige romp wat op versoek gemaak is vir n klient het model gebruik vir foto.
Ons maak maak broeke korter herstel stop sit ritse in dennims , enige items wat aandag nodig het kontak ons gerus 0829744951 of op w/a

Wonderboom Annlin Sinoville Magalieskruin Montana Doornpoort en Noord omgewingEnige area binne Pretoria.SOMER IS HIER:Tr...
09/07/2017

Wonderboom Annlin Sinoville Magalieskruin Montana Doornpoort en Noord omgewing
Enige area binne Pretoria.
SOMER IS HIER:
Trek enige tipe kussings oor patio stoel kussings : sitkamerstel le
Hierdie is karavaan kussings wat nuut oor getrek is. Kry gerus kwotasie kontak ons by 0829744951.Uiters Bekostigbare pryse

25/06/2017

GROOT VERRASSING
MAAK VAN MATRIEK AFSKEIDS ROKKE
Kontak ons nou die eerste rok wat aanvaar word sal n minimale maakloon betaal en sal ons graag as n advertensie wil plaas

Dame met uitstekende vaardighede het by ons aangesluit.

Annlin Wonderboom Sinoville Montana Magalieskruin Doornpoort

Cell no 082 974 4951

Speldekussing.Ons maak gordyne through overs tafeldoeke scatter cusions: Ons maak en voorsien ook vir die groter postuur...
10/06/2017

Speldekussing.
Ons maak gordyne through overs tafeldoeke scatter cusions: Ons maak en voorsien ook vir die groter postuur rokke broeke ens.
Gelee te Annlin Pretoria
Cel no 0829744951

Address

290 Gourits Street Sinoville
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 07:01 - 19:00
Tuesday 07:01 - 19:00
Wednesday 07:01 - 19:00
Friday 07:01 - 19:00
Saturday 07:01 - 12:00

Telephone

0829744951

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Speldekussing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share