Triple G

Directions Contact the business

Triple G Designer of wedding dresses, bridesmaids & mother of bride/groom outfits and matric dance dresses.

Swart is net altyd 'n treffer! Kyk  hoe stylvol en elegant Antoinette  in 'n swart en goue kralerok van Triple G  gelyk ...
09/10/2026

Swart is net altyd 'n treffer!
Kyk hoe stylvol en elegant Antoinette in 'n swart en goue kralerok van Triple G gelyk het vir haar matriekafskeid.

Is pragtige  Heidi in  haar olyfgroen  Triple G rok, en haar " "handsome" man nie net die allermooiste prentjie nie!
07/10/2026

Is pragtige Heidi in haar olyfgroen Triple G rok, en haar " "handsome" man nie net die allermooiste prentjie nie!

Knalblou was nog nooit mooier as op Miecke in Triple G nie! Wat 'n plesier was dit om haar droom mariekafskeidsrok te  m...
06/10/2026

Knalblou was nog nooit mooier as op Miecke in Triple G nie! Wat 'n plesier was dit om haar droom mariekafskeidsrok te maak!
En sy mág maar been wys!

Megan was  so pragtig en elegant  in Triple G vir haar matriekafskeid. Sy en  haar metgesel was nou 'n stylvolle paartji...
06/10/2026

Megan was so pragtig en elegant in Triple G vir haar matriekafskeid. Sy en haar metgesel was nou 'n stylvolle paartjie!

Wat 'n voorreg was dit  om saam met mamma  Suzanne  en pragtige Micha haar  matriekafskeidsrok te beplan, lap te koop en...
30/09/2026

Wat 'n voorreg was dit om saam met mamma Suzanne en pragtige Micha haar matriekafskeidsrok te beplan, lap te koop en te maak. En sy was asemrowend mooi in Triple G!

Triple G was so besig die afgelope 6 maande dat ons so bietjie agterweë gebly het met nuwe foto's.Hier is pragtige mamma...
25/09/2026

Triple G was so besig die afgelope 6 maande dat ons so bietjie agterweë gebly het met nuwe foto's.
Hier is pragtige mamma Maché Lewis en sussie Melissa in Triple G vir Belinda se troue.

Uiteindelik die prágtige foto's van Nicole  en Henlo se troue!Triple G was bevoorreg om die moeder van bruidegom, Nelett...
20/04/2026

Uiteindelik die prágtige foto's van Nicole en Henlo se troue!
Triple G was bevoorreg om die moeder van bruidegom, Nelette Lourens en die strooimesierokke te maak. Wat 'n plesier was dit om saam met al hierdie lieflike mense te werk!

Courtney en Sharon Naude , dankie dat julle  Triple G  gekies het  om hierdie héérlike ondervinding mee te maak!Die Stor...
22/03/2026

Courtney en Sharon Naude , dankie dat julle Triple G gekies het om hierdie héérlike ondervinding mee te maak!

Die Storie!
Vroeg in 2025 het Sharon my gekontak met 'n spesiale versoek.
Dit was Courtney se droom om haar moeder se trourok uit die laat 90's, te dra vir hulle troue in die Ooskerk. Sou ek bereid wees om Sharon se oorspronklike satyntrourok te verander sodat dit Courtney perfek pas?
Saam met 'n splinternuwe hoepelonderrok het die "magic " gebeur. Die sluier was ook Sharon se oorspronklike vloerlengte ene gekombineerd met "something borrowed"... Surienne van Voorst se 20 jaar ou láng netsluier met Swarovski steentjies op onderkant.
Vir die onthaal het ons vir Courtney 'n pragtige enkellengte partytjierok gemaak met blomrose op die romp.
Sharon self was 'n préntjie in 'n helder, amper lemmetjiegroen Armani-satynrok met handgemaakte blomdetail op een skouer.
Wat 'n plesier was dit om saam met 'n lieflike ma en dogter te werk!

Wat is mooier as 'n gelukkige bruid! Pragtige Carissa lyk soos 'n engel in haar Triple G trourok!Ook moeder Juanita was ...
12/01/2026

Wat is mooier as 'n gelukkige bruid!
Pragtige Carissa lyk soos 'n engel in haar Triple G trourok!
Ook moeder Juanita was elegant en al die bruidsmeisies kleurvol in Triple G!

Mooiste Rynette Uys (Marx) dankie  dat jy Triple G vertrou  het om jou mooiste droom te help waar maak! Jy was net die m...
05/09/2025

Mooiste Rynette Uys (Marx) dankie dat jy Triple G vertrou het om jou mooiste droom te help waar maak!
Jy was net die mees stylvolle, pragtigste, stralende bruid! Dit was so lekker om jou mooi rok en hoed te maak!

Address

26 Clyde Street
Pretoria
0184

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Triple G posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Triple G:

Shortcuts

Share

Nearby clothing stores