Sew Sweet

Sew Sweet We make any sports clothing. Sublimation and plain CMT.

14/06/2017

Sweetpak broeke te koop vanaf R120. Inbox my vir meer besonderhede

Groot Verskeidenheid! Slegs R180 per h**p.
06/12/2016

Groot Verskeidenheid! Slegs R180 per h**p.

Baba duvetjies te koop. R180 elk.
30/11/2016

Baba duvetjies te koop. R180 elk.

09/06/2016

Naaldwerk klasse in die gerief van jou eie huis en op jou eie masjien. Ek help jou om van slegs n stukkie materiaal n finale item te maak. Ek leer jou ook om jou eie patroon op te trek wat geskik is vir jou liggaam. Slegs R350. Skakel my by 0765445113 om n afspraak te maak.

09/06/2016
Personalised shirts for sale. Contac us.
20/05/2016

Personalised shirts for sale. Contac us.

19/05/2016

Customised long sleeve shirts for only R300 each. Your design with your own logo.

Kinder T-hemde te koop teen slegs R26 elk.  Vanaf grotes 1jr - 14jr. Kontak my by 0765445113.  Ons kan printing ook op d...
04/08/2015

Kinder T-hemde te koop teen slegs R26 elk. Vanaf grotes 1jr - 14jr. Kontak my by 0765445113. Ons kan printing ook op doen teen ekstra koste.

Lekker warm polar fleece baadjies teen slegs R150 elk. Ons kan ook borduur teen ekstra koste. Kontak my by 0765445113
31/07/2015

Lekker warm polar fleece baadjies teen slegs R150 elk. Ons kan ook borduur teen ekstra koste. Kontak my by 0765445113

21/07/2015

Goeie nuus, die kinderklere reeks is binnekort op die lug! Ek is erg opgewonde en kry goeie reaksie van die mense wat dit reeds gesien het.

Trolley covers nou beskikbaar om kinders van kieme te weerhou en n lekker sagtheid te bied. Vir navraag kontak Jackie Ve...
20/07/2015

Trolley covers nou beskikbaar om kinders van kieme te weerhou en n lekker sagtheid te bied. Vir navraag kontak Jackie Venter by 0765445113

Baba pakkies @ R120. Ons maak slegs op bestelling. New Born tot 12 maande teen die prys. Groter grotes se pryse op aanvr...
14/07/2015

Baba pakkies @ R120. Ons maak slegs op bestelling. New Born tot 12 maande teen die prys. Groter grotes se pryse op aanvraag.

Address

Queenswood
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sew Sweet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share