Pure Plesier Sensuele Boetiek

Pure Plesier Sensuele Boetiek As ‘n sensuele boektiek bied Pure Plesier aan kliënte ‘n stylvolle en diskrete koop ondervinding. Partytjies kan ook in die gerief van jou eie huis gereël word.

Ons produkte sluit in sagte vroulike lingerie asook sensuele leer vir die meer gewaagdes, kwaliteit linne, wonderlike badkamer bederf produkte, sensuele produkte vir hom en vir haar en ‘n verskeidenheid opwindende speelgoed vir die slaapkamer. Hier by Pure Plesier neem ons jou op ‘n ervaringsreis waar elke sintuig opgewek word en ons terug beweeg na die wêreld van romanse en geluk. Interaksie met

ons kliënte is baie persoonlik en kommunikasie is interaktief, opvoedkundig en vol pret. Deur inligting en kennis bemagtig ons kliënte om die beste keuses te maak by die aankoop van sensuele en intieme produkte. Kom bespreek jou “Bachelorette” of damesaand partytjie saam met vriendinne by ons. Indien jy dit verkies, kan jy eksprimenteer met paaldans of “Lap” dans om jou maat te verras.

Address

462 Lois Avenue
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 11:00 - 17:30
Tuesday 11:00 - 17:30
Wednesday 11:00 - 17:30
Thursday 11:00 - 17:30
Friday 11:00 - 17:30
Saturday 10:00 - 14:00

Telephone

+27817630783

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pure Plesier Sensuele Boetiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share