Bos-Japie

Bos-Japie Die Bos roep –
en die Bos dra ons Bosveld T-hemp!🌿
Omhels die wilde, die vrye en die onvergeetlike oomblikke van die hartjie van ons bosveld.

Bos-Japie vat die water aan! 🌿💦Ons is trots om ons splinternuwe Vis Reeks bekend te stel! 🔥Ons skop af met een van Afrik...
03/09/2026

Bos-Japie vat die water aan! 🌿💦

Ons is trots om ons splinternuwe Vis Reeks bekend te stel! 🔥

Ons skop af met een van Afrika se bekendste varswater roofvisse...

DIE TIERVIS! 🐯🐟

Kragtig. Rats. ’n Ware vegter. 🎣

Vir die hengelaar wat vroeg opstaan, die lyn uitgooi en weet...🔥

En hierdie is maar net die begin... Hou die blad dop👀

Bos-Japie – Die Bos Roep! 🌿

🛒 www.bos-japie.co.za

🆕 SPLINTERNWEUWE ONTWERP! 🐂🌿Sterk, gehard... 'n ware ikoon van die Suid Afrikaanse plaas.Die Bonsmara is meer as net 'n ...
01/09/2026

🆕 SPLINTERNWEUWE ONTWERP! 🐂🌿

Sterk, gehard... 'n ware ikoon van die Suid Afrikaanse plaas.

Die Bonsmara is meer as net 'n bees. Hy verteenwoordig krag, aanpasbaarheid en die hart van Suid Afrika se beesboerdery. 🇿🇦

Met sy kenmerkende rooi kleur, sterk bouvorm en gehardheid is die Bonsmara perfek aangepas vir ons Suid Afrikaanse toestande. 🐂

Ons splinternuwe Bonsmara ontwerp is nou beskikbaar! 🤎

Vir elkeen wat trots is op ons plase, die Bosveld en die Suid Afrikaanse boerderylewe.

Dra die gees van die plaas met TROTS! 🌿

Bos Japie. Die Bos Roep!

🛒 Besoek: www.bos-japie.co.za

KLEIN JAGTER. GROOT BOS JAPIE. 🌿🐃Van kleins af leer 'n mens... die bos roep! 😍Ons klein Bos Japie wys sommer hoe lekker ...
31/08/2026

KLEIN JAGTER. GROOT BOS JAPIE. 🌿🐃

Van kleins af leer 'n mens... die bos roep! 😍

Ons klein Bos Japie wys sommer hoe lekker die klere vir die kleingoed sit. ❤️ Gereed vir avontuur, modder, stof en alles wat die bos bied!

Bos Japie: vir groot en klein bosliefhebbers. 🌿

Die bos roep! 🌿

🌐 www.bos-japie.co.za

🐃 DIE BOS ROEP! 🌿Volg Bos-Japie en kom saam met ons op ’n avontuur deur die Suid-Afrikaanse Bosveld! 🇿🇦Hier deel ons:🦁 N...
27/08/2026

🐃 DIE BOS ROEP! 🌿

Volg Bos-Japie en kom saam met ons op ’n avontuur deur die Suid-Afrikaanse Bosveld! 🇿🇦

Hier deel ons:
🦁 Nuwe bosveld ontwerpe
🐘 Kompetisies & pryse
🌿 Markte & feeste
👕 Ons bestaande en nuutste T-hemde
📸 Agter-die-skerms
‼️Promosies
🐃 En alles wat die Bos lief het!

Volg ons ! En wees deel van die Bos-Japie trop! 🌿

A family found their perfect match at Outdoor & Adventure Expo ! 💙 Two proud parents and two little boys rocking their b...
25/08/2026

A family found their perfect match at Outdoor & Adventure Expo ! 💙 Two proud parents and two little boys rocking their blue elephant Bos-Japie T-shirts. 🐘💙

Welcome to the Bos-Japie herd🐘💙

Die KransaasvoëlKragtig, majestueus... en 'n ware meester van die lug.Die Kransaasvoël is een van Afrika se indrukwekken...
25/08/2026

Die Kransaasvoël

Kragtig, majestueus... en 'n ware meester van die lug.

Die Kransaasvoël is een van Afrika se indrukwekkendste roofvoëls 🦅'n simbool van vryheid, krag en oorlewing. Met sy enorme vlerkspan sweef hy hoog bo die berge en kranse, altyd op soek na sy volgende termiek om hom nog hoër te dra. 🌍

Ons splinternuwe Kransaasvoël-ontwerp is nou beskikbaar! 🤎

Vir elkeen wat die natuur waardeer, die bos in sy hart dra en met trots sy liefde vir Afrika wys.

Dra die gees van die bos. 🌿

Bos-Japie – Die Bos Roep!

🛒 Besoek: www.bos-japie.co.za

🆕 SPLINTERNWEUWE KLIPSPRINGER ONTWERP! 🦌Klein van gestalte... maar groot in karakter. 🌿Die Klipspringer is 'n meester va...
24/08/2026

🆕 SPLINTERNWEUWE KLIPSPRINGER ONTWERP! 🦌

Klein van gestalte... maar groot in karakter. 🌿

Die Klipspringer is 'n meester van die rotse 🪨 rats, elegant en perfek aangepas vir die ruwe terrein van Afrika. Met sy unieke voorkoms en ongelooflike vermoë om tussen die klippe te beweeg, is hy een van die Bosveld se besonderse klein inwoners.

Ons splinternuwe Klipspringer ontwerp is nou beskikbaar! 🤎

Vir elkeen wat die bos in sy hart dra en met trots sy liefde vir Afrika wys.

Dra die gees van die bos. 🌿

Bos-Japie – Die Bos Roep!

🛒 Besoek: www.bos-japie.co.za

Die Bastergemsbok – wild, sterk en onmiskenbaar Afrika. 🦌Met sy indrukwekkende horings, sterk houding en natuurlike skoo...
21/08/2026

Die Bastergemsbok – wild, sterk en onmiskenbaar Afrika. 🦌

Met sy indrukwekkende horings, sterk houding en natuurlike skoonheid is die Bastergemsbok 'n besondere deel van Afrika se wilde hart. Hy dra die karakter van die oop veld – vry, gehard en trots.

By Bos-Japie dra ons nie net T-hemde nie , ons dra 'n passie vir die bos, vir die wild en vir alles wat ons tuis laat voel. 🤎

Die Bastergemsbok-ontwerp is beskikbaar!

Vir elkeen wat die bos in sy hart dra en met trots sy liefde vir Afrika wys.

Dra die gees van die bos. 🌿

Bos-Japie – Die Bos Roep!

🛒 Besoek: www.bos-japie.co.za

🌾🔥 MIDDELBURG, KOM KUIER SAAM MET BOS-JAPIE! 🔥🌾Hierdie naweek trek ons bos toe vir die Laerskool Staatspresident CR Swar...
20/08/2026

🌾🔥 MIDDELBURG, KOM KUIER SAAM MET BOS-JAPIE! 🔥🌾

Hierdie naweek trek ons bos toe vir die Laerskool Staatspresident CR Swart 4x4 Veldfees 🚙

📅 29 Augustus 2026
📍 Pienaarsdam Leisure Resort, Middelburg
⏰ 08:00 – laat

Kom ontdek ons Bos-Japie T-hemde, nuwe ontwerpe en klere vir die ware bosmens! 🦏🌿

Bring die familie, bring jou kuierlus en kom geniet ’n dag vol 4x4, lekker kos, stalletjies, kinderpret en natuurlik… die Bos-Japie gees!

Kom sê hallo by ons stalletjie! 🐃
Die Bos Roep! 🌿🔥

Address

710 Lobelia Street, Moreleta Park
Pretoria
0044

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bos-Japie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bos-Japie:

Shortcuts

Share