13/10/2025
👶💜✨ Welkom Klein Wonder! ✨💜👶
Handgemaakte baba-kranse, spesiaal op bestelling gemaak 🎀
🌸 Voeg jou baba se naam by
🌙 Kies kleure wat jy liefhet
🧸 ’n Unieke geskenk vir baba-tees, hospitaaldeure of die kamer
Elke krans word met liefde gemaak 💕
🎁 ’n Bederf én ’n kosbare keepsake!
📩 Stuur vir my ’n boodskap om jou eie custom krans te bestel.