13/10/2025
โจ ๐๐ง๐ญ๐ฆ๐จ๐๐ญ ๐๐จ๐ฅ๐๐ญ โ Hallo, ek is Solet, die trotse eienaar van ๐๐๐๐ฎ๐ญ๐ฒ ๐๐ฅ๐ข๐ฌ๐ฌ ๐๐ง๐ข๐ฌ๐๐ฑ ๐๐๐๐ฎ๐ญ๐ฒ ๐๐๐ฅ๐จ๐ง wat sedert 1 Augustus my dienste elke Donderdagoggend (8:00-13:00) by Jo Matthys (46 Silverpine Avenue, Moret, Randburg) aanbied. (โฆen die laaste Vrydag van elke maand se volle werksdag)
My liefde vir skoonheid het my op โn nuwe avontuur geneem! ๐ธ Ek het begin om kursusse in ๐ฆ๐บ๐ฆ๐ญ๐ข๐ด๐ฉ ๐ฆ๐น๐ต๐ฆ๐ฏ๐ด๐ช๐ฐ๐ฏ๐ด, ๐ธ๐ข๐น๐ช๐ฏ๐จ en ๐ต๐ช๐ฏ๐ต๐ช๐ฏ๐จ, ๐ ๐ซ๐ข๐ฆ๐๐ซ๐ข๐ง๐ en ๐ง๐๐๐ฅ๐ฌ te voltooi, en in 2012 het ek my eie salon oopgemaak. Sedertdien het ek myself verder bekwaam in ๐ ๐๐ฌ๐ข๐ ๐ฌ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐ฅ๐ข๐ง๐ ๐ฌ, ๐ฏ๐๐ฅ๐ฏ๐๐ซ๐ฌ๐จ๐ซ๐ ๐ข๐ง๐ ๐๐ง ๐ฏ๐๐ซ๐ฌ๐ฅ๐๐ง๐ค๐ข๐ง๐ , en ek is ook Johannesburg se amptelike ๐ฉ๐ซ๐จ๐๐ฎ๐ค๐จ๐ฉ๐ฅ๐๐ข๐๐ซ ๐ฏ๐ข๐ซ 2nd Youth Dermaceutical Skincare.
๐ ๐๐๐ญ ๐๐ข๐๐ ๐๐ค ๐๐๐ง?
๐โโ๏ธ Professionele ๐ ๐๐ฌ๐ข๐ ๐ฌ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐ฅ๐ข๐ง๐ en 2nd Youth produkte.
๐ ๐๐ซ๐ข๐ฆ๐๐๐ซ- ๐๐ง ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ง๐ก๐๐ข๐๐ฌ๐ฐ๐๐ซ๐ค๐ฌ๐ฐ๐ข๐ง๐ค๐๐ฅ๐ฌ vir dames รฉn jong meisies. (Asook werkswinkels waar Mamma en dogter kan kom om geleer te word hoe om haarstyle vir dogters te doen)
๐คจ Lip, ken en Brow ๐ธ๐ข๐น asook Brow ๐ต๐ช๐ฏ๐ต๐ช๐ฏ๐จ & Eyelash Tinting.
๐ Veilige ๐๐๐ซ๐ฌ๐ฅ๐๐ง๐ค๐ข๐ง๐ ๐ฌ๐๐๐ก๐๐ง๐๐๐ฅ๐ข๐ง๐ ๐ฌ vir die ongewensde vetjies op die lyf en gesig, met die groot voordeel dat die behandeling jou vetsel leeg maak EN verwyder ASOOK die vel styf trek.
๐๏ธ ๐๐๐ญ ๐๐ฅ๐๐ฌ๐ฆ๐ (โn nie-chirurgiese ๐ง๐ข๐ค๐ฆ ๐ญ๐ช๐ง๐ต).
โก๏ธ Painless PERMANENT Laser Hair Removal van kop tot tone!!
โก๏ธ Laser Skin Rejuvenation vir die behandeling van fyn lyntjies en plooie, pigmentasie en soveel meerโฆ
๐๏ธ Hydra Pen gesigbehandeling, die veiliger en goedkoper opsie in plaas van Botox om die gesig te hidreer (plump) asook ongewensde vetjies in die gesig te verwyder en natuurlik die vel (Ozemipcface), styf te trek.
Ek is passievol daaroor om nie net skoonheid te bevorder nie, maar ook kennis te deel! Daarom bied ek werkswinkels vir jong meisies (10-18 jaar) aan, waar hulle leer hoe om hul vel reg te versorg.
Kom bederf jouself by Beauty Bliss of by Beauty Bliss @ ODH.
Kontak my vir โn konsultasie! ๐ฒ Stuur โn WhatsApp na 072 112 8723.