20/08/2026
-Nuwe Augustus Flavors
🍋lemon meringe met vanila koekie,lemon curd en lekker meringe bo op
🍓 strawberry en wit chocolate koekie, met lindt strawberry filling
🍫 Ferrero Rocher koekie, met chocolate en neute gevul met ferrero balletjie.
🍪 Classic crunchy oats koekie
Boks op gemaak met die gewilde Tripel chocolate koffie koekie en n Classic choc chip koekie!
Ek wou Augustus se flavors ekstra spesiaal maak en hierdie is van my persoonlike favorites! ♡
Happy Thursday ☀️