21/07/2026
Kyk net wat kan CorelDRAW + goeie ontwerpvaardighede doen!👀
'n Kliënt het vir ons 'n AI-mockup gestuur van die konsep wat hulle graag vir hul 4,3 m × 1,2 m kantoormuur wou hê.
Ons het die eerste ontwerp presies volgens die kliënt se versoek nagebou. Daarna het ons saam met die kliënt die ontwerp verder verfyn – ons het 'n paar kleure aangepas, met verskillende lettertipes gespeel en die klein detailtjies perfek gekry.
Die resultaat? 'n Finale ontwerp waarvan die kliënt absoluut hou!
Hou ons blad dop om die finale installasie op die muur te sien. Ons kan nie wag om die eindresultaat met julle te deel nie!
📞 Kontak ons: 073 099 4436