02/09/2026
πΈ Hallo, Lente! πΈ
Dis tyd om die winterklere weg te pak en weer gemaklik, vars en cool aan te trek. βοΈπΏπ
Nuwe seisoen, nuwe styl en sommer baie goeie vibes!
π’ VELDNOTA π’
β
Trots verspreider van Boerboel Wear
β 072 328 0250
π 4 Landros Straat, Bo-Dorp, Rustenburg