Pretty Lady

Pretty Lady affordable ladies clothing

Onthou asb dat ek ook Shein & Alibaba bestellings doen. ๐Ÿฅณ๐ŸฅณHoe dit werk:๐ŸŒบ *Shein Bestellings**Vat 2/3 weke * Bestellings ...
21/03/2023

Onthou asb dat ek ook Shein & Alibaba bestellings doen. ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ

Hoe dit werk:
๐ŸŒบ *Shein Bestellings*
*Vat 2/3 weke
* Bestellings moet gemaak word voor die 28ste van elke maand.
*Jy kan bestel reg deur die maand, maar ek bestel net 1 keer per maand.
* 25% word by gesit vir customs & shipping.
* Jy kan goedjies op die app gaan screen grab wat jy wil bestel, ek post ook paar goedjies vir julle.

๐ŸŒบ*Alibaba bestellings*
*Vat 4/5 weke.
*Bestellings word gedoen soos jy bestel.
*Jy kan bestel reg deur die maand.
* 25% word by gesit vir customs & shipping.
* Ek kan slegs goed bestel wat ek post omrede baie van die goed 'n minimum het van bv 10 of meer items. So ek post net goed wat 'n bestelling van minimum 1 of 2 het.

Die rede vir die 25% vir shipping en customs is omrede mens invoer belasting betaal op ELKE item wat die land binnekom, soms is dit baie meer soms is dit min so dis hoekom ek die 25% by sit.๐Ÿค— Daar word shipping betaal as ek bestel en customs word betaal wane die pakkie die land binne kom.๐Ÿ€

Shein se klere is baie mooi en bekostigbaar en ook baie goeie kwaliteit.

Alibaba se goed is ook goeie kwaliteit en baie bekostigbaar en daar is soveel oulike goed, vir die wat nie Alibaba ken nie dis soos Wish, verskillende goed beskikbaar (maar natuurlik baie meer betroubaar) jy kan alerhande goedjies daarop bestel (ek bestel glad nie klere op Alibaba nie, slegs op Shein).

As jy in Rustenburg is kan jy jou Shein/Alibaba pakkie self kom af haal, as jy ver bly gaan jy ongelukkig pudo moet betaal, dit is so vanaf R60 afhangende van die grootte van jou pakkie.๐ŸŒน

Shein het ongelukkig geen refunds nie, so maak seker jou sizes word reg gegee as ek bestel.

Alibaba het 'n refund/return opsie so ons kan altyd reelings maak as jy nie van iets hou nie of as iets nie reg is nie ๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒป

Hier is die link:
๐ŸŒบ *SHEIN*
https://chat.whatsapp.com/HZnIm3tkryKLGedP7gZLal

๐ŸŒบ *ALIBABA*
https://chat.whatsapp.com/H5xozHhHQWZ5KbwFJydIJx

WhatsApp Group Invite

๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹Vir BEKOSTIGBARE dames klere join my groepie of gaan loer op my Catalogue๐ŸŒป *Rokkies onder R100*Jeans onder R200*Boot...
20/03/2023

๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹

Vir BEKOSTIGBARE dames klere join my groepie of gaan loer op my Catalogue๐ŸŒป

*Rokkies onder R100
*Jeans onder R200
*Bootse onder R200
En vele meer!! ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ

Bestellings word weekliks gedoen so elke Saterdag/Sondag (soms vroer) kan pakkies af gehaal word in Rustenburg, of elke Saterdag word pakkies gecourier landswyd vir die wat ver bly ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ

Kontak my gerus vir meer inligting of join my groepies๐ŸŒน

โ˜˜๏ธ WhatsApp nr: 061 549 1519

๐ŸŒบ *WhatsApp Groepie*
https://chat.whatsapp.com/KtlwPW69FVM1PGi4ku0HTz

๐Ÿ’ *Facebook group:*
https://www.facebook.com/groups/2686421978167634/permalink/2686449944831504/

๐ŸŒน *Catalogue:*
https://wa.me/c/27615491519

Helooo ๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹Vir bekostigbare dames klere join my groepie of gaan loer na my Catalogue๐ŸŒปPretty Lady bestellings word weekliks...
04/03/2023

Helooo ๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹

Vir bekostigbare dames klere join my groepie of gaan loer na my Catalogue๐ŸŒป

Pretty Lady bestellings word weekliks gedoen so elke Saterdag/Sondag kan pakkies af gehaal word in Rustenburg, of elke Saterdag word pakkies gecourier landswyd vir die wat ver bly ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ

Shein & Alibaba bestellings vat natuurlik langer omrede dit ingevoer word.๐ŸŒท

Kontak my gerus vir meer inligting of join my groepies๐ŸŒน

๐Ÿ€๐Ÿ€*Links:*๐Ÿ€๐Ÿ€

๐Ÿ WhatsApp nr: 061 549 1519

๐ŸŒบ *Pretty Lady Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/FTT9Xe3TibL7fq3YfUZPPf

๐ŸŒบ *Shein Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/K0aJUd74KgJKn6xi5044gA

๐ŸŒบ *Alibaba Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/DbO90wawqd8JscogxqCHZw

๐Ÿ’ *page:*
https://www.facebook.com/profile.php?id=100090324774030&mibextid=ZbWKwL

๐Ÿ’ *Facebook group:*
https://www.facebook.com/groups/2686421978167634/permalink/2686449944831504/

๐ŸŒน *Catalogue:*
https://wa.me/c/27615491519

Broek & baadjieR150Kleure:PinkLig groenSizes: SS, S, M, L
03/03/2023

Broek & baadjie
R150

Kleure:
Pink
Lig groen

Sizes: SS, S, M, L

Sweetpak R180Kleure: GroenSizes: SS, S, M, L
03/03/2023

Sweetpak
R180

Kleure:
Groen

Sizes: SS, S, M, L

Toppie & broekR90Kleure:GroenRooiSwartGeelSizes: SS, S, M, L
03/03/2023

Toppie & broek
R90

Kleure:
Groen
Rooi
Swart
Geel

Sizes: SS, S, M, L

Toppie & skirtR95Kleur:RooiGeelSwartSizes: SS, S, M, L
03/03/2023

Toppie & skirt
R95

Kleur:
Rooi
Geel
Swart

Sizes: SS, S, M, L

Toppie & skirtR150Kleure: Mostert geelOlive greenSwartLig pinkDonker pinkBruinSizes: SS, S, M, L
03/03/2023

Toppie & skirt
R150

Kleure:
Mostert geel
Olive green
Swart
Lig pink
Donker pink
Bruin

Sizes: SS, S, M, L

๐Ÿ€๐Ÿ€*Links:*๐Ÿ€๐Ÿ€๐Ÿ WhatsApp nr: 061 549 1519๐ŸŒบ *Pretty Lady Bestellings*https://chat.whatsapp.com/FTT9Xe3TibL7fq3YfUZPPf๐ŸŒบ *She...
02/03/2023

๐Ÿ€๐Ÿ€*Links:*๐Ÿ€๐Ÿ€

๐Ÿ WhatsApp nr: 061 549 1519

๐ŸŒบ *Pretty Lady Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/FTT9Xe3TibL7fq3YfUZPPf

๐ŸŒบ *Shein Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/K0aJUd74KgJKn6xi5044gA

๐ŸŒบ *Alibaba Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/DbO90wawqd8JscogxqCHZw

๐Ÿ’ *page:*
https://www.facebook.com/profile.php?id=100090324774030&mibextid=ZbWKwL

๐Ÿ’ *Facebook group:*
https://www.facebook.com/groups/2686421978167634/permalink/2686449944831504/

๐ŸŒน *Catalogue:*
https://wa.me/c/27615491519

WhatsApp Group Invite

26/02/2023

๐ŸŒบ *Pretty Lady Bestellings*
๐ŸŒบ *Shein Bestellings*
๐ŸŒบ *Alibaba Bestellings*

๐ŸŒท Gewone bestellings:
*Vat 4/5 dae
*Bestellings Maandae tot Donderdae.
*Bestellings word afhaal op Saterdae/Sondae.

๐ŸŒท Shein bestellings:
*Vat 3/4 weke
* Bestellings word die 1ste van elke maand gedoen.
*Jy kan bestel reg deur die maand, maar ek bestel net 1 keer per maand.
* 25% word by gesit vir customs & shipping.

๐ŸŒท Alibaba bestellings:
*Vat 4/8 weke.
*Bestellings word elke 1ste van die maand gedoen.
*Jy kan bestel reg deur die maand, maar ek bestel net 1 keer per maand.
* 25% word by gesit vir customs & shipping.

Termes & voorwaardes:๐ŸŒปEk kan courier na enige plek in SA๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŒปCourier fooi is selfde as wat The Courier Guy my vra๐Ÿš›๐ŸŒปEk gebr...
26/02/2023

Termes & voorwaardes:
๐ŸŒปEk kan courier na enige plek in SA๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
๐ŸŒปCourier fooi is selfde as wat The Courier Guy my vra๐Ÿš›
๐ŸŒปEk gebruik Pudo ook, maar slegs DOOR to LOCKER, nie anders om nie, pryse is volgens die locker sizes. ๐Ÿ“ฆ๐Ÿ“ฆ
๐ŸŒปEk lewer ongelukkig nie af nie, jy moet jou goedjies self kom optel (bo-dorp) ๐Ÿก
๐ŸŒปEk werk slegs met EFT betalings, ongelukkig geen COD (cash on delivery) nie.โ˜น๏ธ๐Ÿ™ƒ
๐ŸŒป Maak asb seker jou betalings reflect die dag voor ek gaan aankope doen, ek koop geen stock aan sonder dat die geldjie in my rekening wys nie. ๐Ÿ’ต
๐ŸŒป Ek hou geen voorraad by my nie, ek koop slegs aan op bestellings.

๐ŸŒป Gewone bestellings vat 4/5 dae,jy kan bestel Maandag tot Donderdag, dan kan jy jou bestellings kom afhaal op Saterdae/Sondae.
๐ŸŒปShein bestellings vat 3/4 weke en word elke einde van die maand gedoen (jy kan bestel reg deur die maand, maar ek bestel net 1 keer per maand).
๐ŸŒป Alibaba bestellings vat 4/8 weke en word elke einde van die maand gedoen (jy kan bestel reg deur die maand, maar ek bestel net 1 keer per maand).

๐ŸŒปAs iets nie pas nie het jy 4 dae om dit vir my trug te bring om te refund of om te ruil (dit tel nie vir Shein en Alibaba goed nie)
๐ŸŒป Ongelukkig geen refund op Shein en Alibaba nie, slegs refunds op gewone stock wat ek weekliks bestel.
๐ŸŒปAs daar iets voud is met die item moet jy my in kennis stel van die voud DIESELFDE dag asb sodat ek dit kan omruil.๐Ÿ™
๐ŸŒปEk kry slegs 1 keer van dieselfde produk, so alles is while stock lasts.๐Ÿ˜ข๐Ÿ™‰
๐ŸŒปEk kry elke 2de week paar nuwe items ๐Ÿฅณ
๐ŸŒปIets wat vandag beskikbaar is, kan dalk oor 3 dae uit stock uit wees of dit kan nog oor 'n maand in stock wees, dit hang maar af hoe gewild die item is.๐Ÿ˜ฑ
๐ŸŒปEk ontvang geen oproepe nie, slegs whatsapp boodskappe.๐Ÿ“ž๐Ÿ“ž๐Ÿ“ž
๐ŸŒปJy kan my enige tyd van die dag kontak ek sal trug skryf wanneer ek 'n tydjie het.๐Ÿค—๐Ÿ’™

Address

Rustenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pretty Lady posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pretty Lady:

Share

Category