Elsie se Klerekas

Elsie se Klerekas Welkom aan al my kliente🌡

Vir enige bestellings
whatsupp my gerus by
0824105761
DANKIE
Elsie🌡
(1)

Liefste Kliente

Elsie se Klerekas
0824105761

οΏ½ πŸ…πŸ…“πŸ…‘πŸ…”πŸ…’:
MANUKALAAN 82
GEELHOUTPARK
RUSTENBURG
0299

οΏ½ πŸ…£πŸ…¨πŸ…”:
β™‘ Maandag ONGELUKKIG TOE
Dinsdae 9H00-17H00
Woensdae 9h00-16h00
Donderdag 9h00-17h00
Vrydae 9h00-17h00
β™‘ Saterdag: 09h00 tot 13h00

οΏ½ πŸ…¦πŸ…—πŸ…πŸ…£πŸ…’πŸ…πŸ…ŸπŸ…Ÿ:
0824105761
My net eers om seker te maak dat ek wel beskikbaar is as jul n draaitjie wil kom maak

As julle sekere dae graag my wil kom sien en ek

is daai daggie toe maak met my n afspraak sal as ek kan vir julle help

οΏ½ Koerier dienste beskikbaar
Postnet R110
Courier guy R120

Pep Paxi
Small sakkie
7-9 dae R60
3-5 dae R100

Large sakkie
7-9 dae R100
3-5 dae R130

As jy wil he ek moet van Courier dienste gebruik maak

Stuur my gerus eers jou
Bors.middel.heup mates aan om seker te maak ek stuur regte grootte aan vir jou

Hier is ook my link vir my whatsapp groepie SLUIT GERUS AAN

Follow this link to join my WhatsApp group: https://chat.whatsapp.com/BRteMSpMjJ6CQeheVN8zPU

FB LINK

https://www.facebook.com/profile.php?id=100063672905070

Dankie
Elsie οΏ½

02/08/2026
01/08/2026

πŸ’Œ Liefste Kliente

Dankie vir julle navrae! 🌡
Ek het ongelukkig nie ’n katalogus nie, aangesien ek gereeld nuwe voorraad kry.

---

πŸ‘— Elsie se Klerekas
πŸ“ž 082 410 5761

πŸ“ Adres:
Manukalaan 82
Geelhoutpark
Rustenburg, 0299

πŸ•’ Ure:

Maandag: Toe

Dinsdag: 09h00 – 17h00

Woensdag: 09h00 – 16h00

Donderdag: 09h00 – 17h00

Vrydag: 09h00 – 17h00

Saterdag: 09h00 – 13h00

---

πŸ“² WhatsApp:
Stuur asseblief jou naam en van, indien jy my gereelde statusse wil sien:
πŸ“ž 082 410 5761

---

πŸ“¦ Koerierdienste beskikbaar:

Pudo: R70

Postnet: R110

Courier Guy: R120

Pep Paxi:

Small sakkie:
β€’ 7–9 dae β†’ R60
β€’ 3–5 dae β†’ R100

Large sakkie:
β€’ 7–9 dae β†’ R100
β€’ 3–5 dae β†’ R130

---

πŸ‘• Mates & groottes:

Vir toppies of rokkies: Stuur my jou bors-, middel- en heupmates.

Vir stretch-broeke: Laat weet net jou huidige broekgrootte (bv. 36, 38, 40, 42, 44, 46, 48).

---

πŸ“’ WhatsApp-groep:
Sluit gerus aan by my groep. Ek is egter meer aktief op my statusse.
(Om dit te sien, stuur my jou naam en nommer, en onthou om ook myne te stoor).

Follow this link to join my WhatsApp group: https://chat.whatsapp.com/BRteMSpMjJ6CQeheVN8zPU

FB LINK

https://www.facebook.com/profile.php?id=100063672905070

Dankie
Elsie 🌡

🌸 Dankie vir julle ondersteuning!
Liefde
Elsie 🌡

01/08/2026

Elsie se Klerekas

'n stylvolle voorkoms met hierdie pragtige kombinasie! 🀍🌺✨ Toppie – R220✨ Broek – R230✨ Handsak – R220✨ Oorbelle – R50Mo...
31/07/2026

'n stylvolle voorkoms met hierdie pragtige kombinasie! 🀍🌺
✨ Toppie – R220
✨ Broek – R230
✨ Handsak – R220
✨ Oorbelle – R50
Mooi, gemaklik en perfek vir enige geleentheid! πŸ’•
πŸ“ Besoek Elsie se Klerekas in Geelhoutpark, Rustenburg, of stuur gerus 'n WhatsApp vir navrae
Elsie se Klerekas
πŸ“ž 082 410 5761
Wees vinnig – voorraad is beperk! πŸŒΈπŸ›οΈ

Voeg 'n tikkie styl by jou klerekas met hierdie pragtige kombinasie! πŸ€πŸ’šβœ¨ Toppie – R220✨ Broek – R230✨ Handsak – R220✨ Oo...
31/07/2026

Voeg 'n tikkie styl by jou klerekas met hierdie pragtige kombinasie! πŸ€πŸ’š
✨ Toppie – R220
✨ Broek – R230
✨ Handsak – R220
✨ Oorbelle – R50
πŸ’š Perfek vir werk, kuier of sommer net om elke dag mooi te voel!
πŸ“ Geelhoutpark, Rustenburg
πŸ“¦ Koerier regoor Suid-Afrika beskikbaar.
⚑ Beperkte voorraad – wees vinnig voordat jou gunsteling uitverkoop is!
πŸ’¬ Stuur 'n WhatsApp Elsie se Klerekas 0824105761🌸

Address

MANUKALAAN 82
Rustenburg

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

0824105761

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elsie se Klerekas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share