Bithia Bridal

Bithia Bridal Bithia Bridal offers elegant gowns and accessories, each detail reflecting timeless beauty.

With personalized service, our team guides brides to find their dream dress. Step into our world of refined luxury, where every stitch tells a story of love.

10/07/2026

2 0 2 7 Bruide 🌟

Blue by Enzoani reeks se nuutste bekendstelling - is jou droomrok een van hulle?

Boek jou pas afspraak by Bithia Bridal
Kontak ons: 071 339 3883

Blue by Enzoani: T H E O D O R ABeskikbaar by Bithia Bridal πŸ˜πŸ“ Rustenburg☎️ 071 339 3883
24/06/2026

Blue by Enzoani: T H E O D O R A

Beskikbaar by Bithia Bridal 😍

πŸ“ Rustenburg
☎️ 071 339 3883

Ons pragtige bruidjie in haar Blue by Enzoani: Theodora rok 😍Hulle het by die stunning Tholo Thabanyana Wedding Venue ge...
22/06/2026

Ons pragtige bruidjie in haar Blue by Enzoani: Theodora rok 😍

Hulle het by die stunning Tholo Thabanyana Wedding Venue getrou.

Fotos: Hilda Mans Photography

22/06/2026

Lace for days ✨😍

Die rok waarvoor jy gewag het!

'n Sagte A-lyn met chantilly kant en 'n kleon bietjie blink.

✨ 2027 BRUIDE, DIT IS JULLE TYD! ✨As jy in 2027 trou, is nou die perfekte tyd om jou droomrok te begin soek. πŸ’πŸ€Baie brui...
20/06/2026

✨ 2027 BRUIDE, DIT IS JULLE TYD! ✨

As jy in 2027 trou, is nou die perfekte tyd om jou droomrok te begin soek. πŸ’πŸ€

Baie bruide besef nie hoe lank die proses werklik neem nie:

🌿 12–18 maande voor die troue:
Begin inspirasie versamel en bespreek jou eerste pasafspraak.

🌿 10–12 maande voor die troue:
Kies en bestel jou rok. Die meeste rokke word spesiaal vervaardig en kan verskeie maande neem om aan te kom.

🌿 3–4 maande voor die troue:
Jou rok arriveer en die eerste aanpassings begin.

🌿 6–8 weke voor die troue:
Laaste passings en finale afrondings.

🌿 Troudag:
Stap met selfvertroue af in die rok waarvan jy nog altyd gedroom het. ✨

By Bithia Bridal glo ons dat elke bruid haar "die een" verdien. Van die eerste pas tot die laaste steek, stap ons die pad saam met jou om die perfekte rok vir jou unieke liefdesverhaal te vind. 🀍

πŸ“… 2027-afsprake is nou oop.
Stuur vir ons ’n boodskap om jou konsultasie te bespreek.

WhatsApp: 071 339 3883

19/06/2026

Γ‰lysΓ©e G E N E S I S 😍

Hierdie rok os beskikbaar by ons vir slegs 'n kort rukkie.

Boek jou pas afspraak vandag:
WhatsApp' Genesis' na 071 339 3883.

Beperkte spasie beskikbaar!

15/06/2026

For the minimalist bride looking for a little flair 😍.

Book your fitting at Bithia Bridal - 071 339 3883

Love reeks: B E T H E N N YHierdie rok is beskikbaar in 'n UK 14 (40) -R6 500WhatsApp "Bethenny" na 071 339 3883 vir 'n ...
11/06/2026

Love reeks: B E T H E N N Y

Hierdie rok is beskikbaar in 'n UK 14 (40) -
R6 500

WhatsApp "Bethenny" na 071 339 3883 vir 'n fitting.

Love reeks: B I J O UHierdie rok is beskikbaar in 'n UK 10 (36) -R6 500WhatsApp "Bijou" na 071 339 3883 vir 'n fitting. ...
11/06/2026

Love reeks: B I J O U

Hierdie rok is beskikbaar in 'n UK 10 (36) -
R6 500

WhatsApp "Bijou" na 071 339 3883 vir 'n fitting.

Blue by Enzoani reeks: O L I V I N EHierdie rok is beskikbaar in 'n UK 12 (38) -R6 500WhatsApp "Olivine" na 071 339 3883...
11/06/2026

Blue by Enzoani reeks: O L I V I N E

Hierdie rok is beskikbaar in 'n UK 12 (38) -
R6 500

WhatsApp "Olivine" na 071 339 3883 vir 'n fitting.

Address

6th Avenue
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27713393883

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bithia Bridal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share