Baas baba klere

Baas baba klere Ons het iets van Ales

25/02/2025

Baas baba maak toe ek het nog baie dogtertjie goed oor 0827811953 kontak en maak 'n offer maar ek kry nie tyd deesdae vir baas baba klere nie jammer mammas 😔

09/10/2024

Mammas ons het 'n goeie prys wat ons hardloop R150 vir 'n sakkie vol baba klere

R1000 hy kan gelaai word en dan in 'n sak gepak word en rond gedra word
13/09/2024

R1000 hy kan gelaai word en dan in 'n sak gepak word en rond gedra word

13/09/2024

Goeie more mammas ek het 'n bors pomp (splinter nuwe) wat ek graag wil verkoop ek is van Baas baba klere ek het splinter nuwe items en van die klere is twee dans vir meer inligting kontak ons gerus 0827811953

30/05/2024

Baas baba gaan 'n spesical hardloop tot die 16 de Junie spandeer R200 en kry twee items van julle keuse gratis

En ons het 'n photoshoot special an net vir die Sondag wat kom by die natuur reservaat R200 en kliënte betaal eie ingaan 🤗♥️

25/05/2024
Van 0-3en 3-6 maande seuntjie klerePer itemR25
20/05/2024

Van 0-3en 3-6 maande seuntjie klere
Per item
R25

3-6 maandeElk R 50Lekker vir die winter
12/05/2024

3-6 maande
Elk R 50

Lekker vir die winter

3-6 maandeElk R25
12/05/2024

3-6 maande
Elk R25

12 - 24 maandeElkR25
12/05/2024

12 - 24 maande
Elk
R25

Address

Rustenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baas baba klere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share