Little Bunny's

Little Bunny's I made baby blankets, burpcloth and bibs for babies.

Skoolstoel - sakkiesMaak jou kleinding se skoolstoel sakkie spesiaal met n persoonlike denim sakkie gemaak net vir jou.J...
31/08/2026

Skoolstoel - sakkies

Maak jou kleinding se skoolstoel sakkie spesiaal met n persoonlike denim sakkie gemaak net vir jou.

Jou kind se naam word geborduur
Kies jou eie prentjie
Stewige denim
Ideaal vir Graad R en Graad RR

Slegs R120
Persoonlik gemaak met baie lidfde
Whatsup my gerus om joune te nestel

Little Bunny's

26/08/2026

Ek het hierdie oulike stelletjie self met baie liefde gemaak vir n seuntjie.

Skouer spoeg doek R120
Dummy clip R130

Perfek vir jou eie babatjie of as n oulike geskenkie vir n nuwe mamma.

Alles word met liefde en sorg deur Little Bunny's gemaak.

Stuur gerus vir my n boodskap indien jy belangstel of wil bestel.

Dankie vir elke Like, Share En Follow Julle ondersteuning beteken baie vir my.

Ek maak skool stoel sakkies vir navrae kan jy my whatsup of kontak.
15/08/2026

Ek maak skool stoel sakkies vir navrae kan jy my whatsup of kontak.

15/07/2026
Dogtertjie naam banner bestelling klaar.Vir navrae kan jy my kontak of whatsup.
15/07/2026

Dogtertjie naam banner bestelling klaar.
Vir navrae kan jy my kontak of whatsup.

09/02/2026
2 Skouer spoegdoeke bestelling klaar met dogtertjie se naam. Vir enige babatee geskenke of navrae kan jy my whatsup of k...
09/02/2026

2 Skouer spoegdoeke bestelling klaar met dogtertjie se naam. Vir enige babatee geskenke of navrae kan jy my whatsup of kontak.

Address

Vaalpark
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27835520541

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Bunny's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Little Bunny's:

Shortcuts

Share