01/09/2022
Vingerbeskuitjies yskastert.....................................................................
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected]............................................................................
1 Pakkie Vingerbeskuitjies
250ml Sterk, Swart Afgekoelde Koffie(enige koffie is reg)
3 Eiergele
100ml Strooisuiker
50ml Brandewyn Of Rum
2x250g Gladde Maaskaas
150g Sjokolade
Pak die vingerbeskuitjies onder op die bodum van n 24x24cm bak
Giet van die koffie bo-oor die beskuitjies
Klits die eiergele en strooisuiker tot dit lig en dik is
Voeg die brandewyn of rum by
Meng nou die maaskaas by
Skep die helfte van die mengsel oor die vingerbeskuitjies
Pak weer n laag vingerbeskuitjies wat jy in die orige koffie gedoop het
Skep die orige maaskaasmengsel oor
Rasper die sjokolade oor die tert
Verkoel vir tenminste 4 ure of oornag
Bron: Resepte Wenke en Idees