Jaans En Gaans

Call Directions Website Contact the business

Jaans En Gaans Link to your new favourite online shop 🤭

www.gouegaans.co.za 💍💎✨

✨ GREETINGS GOOSIES ✨Ons kan uiteindelik die groot geheim verklap! 🌸 Ons is so ongelooflik opgewonde om die splinternuwe...
28/10/2026

✨ GREETINGS GOOSIES ✨

Ons kan uiteindelik die groot geheim verklap! 🌸 Ons is so ongelooflik opgewonde om die splinternuwe Jaans en Gaans Body and Face Collection aan julle voor te stel! 💖

Hierdie versameling het absoluut alles wat jy nodig het om te laat straal van kop tot toon! ✨🛍️Ons gaan nog ñ paar item bylas so deur die loop van November, so hou die webbie dop!

www.gouegaans.co.za

Liewe Jaans en Gaans kliënte🚨 Belangrike Sluitingsdatum vir ons Advent Calendars!🚨Liewe kliënte, weens vertragings, moes...
28/10/2026

Liewe Jaans en Gaans kliënte
🚨 Belangrike Sluitingsdatum vir ons Advent Calendars!🚨

Liewe kliënte, weens vertragings, moes ons die pre-order datum vir die 12 en 24 dag Advent Calendars vervroeg sodat alles voor 1 Desember veilig by julle uitkom✨
Nuwe sluitingsdatum: 3 November 2026!
Ek is jammer vir enige ongerief, maar ek wil eenvoudig nie die kans vat dat iemand se pakkie te laat opdaag nie! As jy nog nie joune bestel het nie, maak seker jy bestel bestyd by www.gouegaans.co.za🪿

Dankie dat julle altyd verstaan en wonderlik is! 🪿

Al my liefde Jaans

Liewe Jaans en Gaans kliënte🚨 Belangrike Sluitingsdatum vir ons Advent Calendars!🚨Liewe kliënte, weens vertragings, moes...
27/10/2026

Liewe Jaans en Gaans kliënte
🚨 Belangrike Sluitingsdatum vir ons Advent Calendars!🚨

Liewe kliënte, weens vertragings, moes ons die pre-order datum vir die 12 en 24 dag Advent Calendars vervroeg sodat alles voor 1 Desember veilig by julle uitkom✨
Nuwe sluitingsdatum: 3 November 2026!
Ek is jammer vir enige ongerief, maar ek wil eenvoudig nie die kans vat dat iemand se pakkie te laat opdaag nie! As jy nog nie joune bestel het nie, maak seker jy bestel bestyd by www.gouegaans.co.za🪿

Dankie dat julle altyd verstaan en wonderlik is! 🪿

Al my liefde Jaans

Jaans & Gaans. Discover Unique Finds for Every Occasion at Jaans & Gaans

"This is soooo cute I don’t even wanna open it 😭😭🌸"I can relate! How can you if Jaans & Gaans has such cute packaging😉😋🤣
26/10/2026

"This is soooo cute I don’t even wanna open it 😭😭🌸"

I can relate! How can you if Jaans & Gaans has such cute packaging😉😋🤣

26/10/2026

Client feedback:

"This is TOP TIER Jeanri 🌸🌸🌸🌸👌🏾 ohhh I hope God blesses this business of yours and it flourishes im more than happy"

Jaans & Gaans is my baby and I put every piece of me into this little (not so little actually) business of mine. I hope everyone can experience a piece of Jaans & Gaans at least once in their life💕

Thank you from the bottom of my heart to every one of you lovely ladies for making this dream of mine a reality💕

Almal wie gevra het om uit te stuur, jou pakkie is oppad na jou toe🥹🫧🥳 en vir almal wat by my kom oplaai by die skooltji...
26/10/2026

Almal wie gevra het om uit te stuur, jou pakkie is oppad na jou toe🥹🫧🥳 en vir almal wat by my kom oplaai by die skooltjie, ek is vandag daar tot 14h00. stuur my asb ñ DM om reëlings te maak vir afhaal🩷

Geniet ñ geseënde week🪿 sien julle weer Vrydag 18h00.

Net n ietsie om die Maandag met ñ glimlag te begin-

What language do geese speak?

Portu-geese 👀🤣🤣🤣 okay, bye!

Jewelry of the dayThe Flora NeckSylvie earsAnd The Ivy and May-May ringsPerfect for every day 😍Get them under Jaans&Gaan...
25/10/2026

Jewelry of the day
The Flora Neck
Sylvie ears
And The Ivy and May-May rings

Perfect for every day 😍

Get them under Jaans&Gaans OG collection on the website

www.gouegaans.co.za

Jaans en Gaans is live vanaand met Surprise Jewelry🥳🦄💕 dit is altyd ñ partytjie! Sien julle 18h00 op  op Tiktok live 🥳 a...
23/10/2026

Jaans en Gaans is live vanaand met Surprise Jewelry🥳🦄💕 dit is altyd ñ partytjie! Sien julle 18h00 op op Tiktok live 🥳 alle bestellings vir die week reg deur tot einde November gaan in vir die kompetisie om ñ 12 Dag Jaans en Gaans Advent Calender te wen🥳🥳🥳 so gryp jou glasie wyn en kom join vanaand se partyyy🥳

www.gouegaans.co.za

🥳WEN 'N JAANS EN GAANS 12 DAG ADVENT CALENDAR🥳Wie wil ñ 12 dag advent kalender terwaarde van R950 wen? Hier is jou kans!...
22/10/2026

🥳WEN 'N JAANS EN GAANS 12 DAG ADVENT CALENDAR🥳

Wie wil ñ 12 dag advent kalender terwaarde van R950 wen? Hier is jou kans! 😍
Elke bestelling wat vanaf vandag tot 25 November geplaas word, gaan reguit in die trekking!
Of dit nou jou gunsteling Jaans & Gaans juwele, oulike haargoed, of daardie opwindende Surprise Juwelery is, elke bestelling tel! 💫

🛍️ Plaas jou bestelling vandag nog en verseker jou plek in die kompetisie.

Wat gaan jy hierdie week kies om te bestel? Laat weet my in die kommentaar of stuur gerus 'n DM! 👇✨

www.gouegaans.co.za

Liewe Jaans en Gaans kliënte💔 ek het redelik skade gelei vandag met die aflewering van ons nuutste inverntory vir Surpri...
21/10/2026

Liewe Jaans en Gaans kliënte💔 ek het redelik skade gelei vandag met die aflewering van ons nuutste inverntory vir Surprise Jewelry. Die boks was verniel, nat gemaak en toe oopgeskeer. Daar is heelwat inventory so uit die boks uit gesteel💔😔 ek gaan alles in my vermoë doen om compensation van Courier Guy te ontvang maar ek weet dit gaan nie ñ maklike storie wees nie.

Daar was darrem inventory gespaar en ek het nog so bietjie goedjies oorgehad van laas week... So Vrydag gaan ons steeds partytjie en fizz. Die duiwel is lastig maar God is ALMAGTIG en die gaan nie my onderkry nie.

As jy dalk ietsie wil hê vir Vrydag aand se live- hier is die webbie

www.gouegaans.co.za

Address

Secunda
2023

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jaans En Gaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jaans En Gaans:

Shortcuts

Share