31/08/2026
✨3/3 Giveaway✨
En nou ietsie vir die goud liefhebbers 😍
Hoe om hierdie mooi oorbele te wen:
1. Follow die blad Golden Goose & Co op Facebook
2. Follow my op Tiktok (dis waar ek meestal die surprise jewelry gaan reveal). As jy nie tiktok het nie, maak net seker jy volg teenminste die Facebook blad
3. Tag 3 dames in die comments en vertel my wat jy die meeste na uitsien om op Golden Goose & Co te sien🤭
Vir 5 eksta entries-
4. Vir elke iets wat jy van die "Surprise Jewelry" koop, gaan jou naam 5 keer in die lucky draw in om die beauties te wen😍
Ek hou duimvas vir jou!