Canvas tent and trailer concepts

Canvas tent and trailer concepts Manufacture , repair and any heavy duty sewing. We are based in gants center trade link park 30 Potgieter street at the back of springbok blues.

27/06/2025
27/06/2025
16/02/2023

TRADISIONELE YSTERVARKIES ..............................................................................
Nog net 1 Dag oor Promosie!
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected]...........................................................................
Lewer ongeveer 25 varkies
KOEK
230 g (250 ml) Botter
250 g (310 ml) Suiker
3 Eiers
420 g (750 ml) Koekmeel
10 ml Bakpoeier
Knippie sout
250 ml Volroom melk
Verhit oond tot 200 ˚C.

Klits botter en suiker tot lig en romerig.
Voeg eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging.
Sif droë bestanddele saam en voeg om die b***t met die melk by botter-mengsel.

Gooi in ‘n gesmeerde vierkantige pan van 22 x 22 cm en bak vir 20 tot 30 minute.

Haal uit en laat koud word. Sny in 25 blokkies.

SOUS
60 ml Kakao
375 ml Water
600 g (750 ml) Suiker
15 ml Botter
500 g Klapper
Plaas al die bestanddele behalwe die klapper in ‘n kastrol.

Bring tot kookpunt en laat kook vir 2 minute.
Doop koekblokkies in stroop en rol dan in klapper.
Bron: Bak en Brou.

16/02/2023

Michael J.: I recently purchased a set of Hardkorr BZR-X 7" spotlights...I was actually amazed at how nice everything was packaged, and how everything that I might have needed was supplied... The headlights are nice and robust and fitted easily after drilling 2 holes...The loom seems to be very good...

16/02/2023



LEKKER YSKASTERT..............................................................................

Die resep kan gebruik word vir verskeie yskasterte

1 pak gewone tennis beskuitjies fyn gedruk
100grm gesmelte botter
Meng saam en voer n gesmeerde bak uit
Bakin oond vir 10min@180°

Vulsel
2 pakkies jellie aangemaak soos op pakkie
1 blik kondensmelk
Meng die twee saam

VOEG BY DIE JELLIE MENGSEL
EEN VAN DIE VOLGENDE

Aarbeie jellie vir 1 Blik ingelegde koejawels fyn gemaak of ingelegde of gevriesde aarbeie
Pynappel jellie vir 1 blik fyngemaakte pynappels
Suurlemoenjellie vir 1 blik ingelegde kersies
Framboos jellie vir 1 blik of gevriesde frambose. Of blueberries
Suurlemoen jellie vir 1 blik ingelegde vrugteslaai.

Jy kan enige inmaak vrugte gebruik kies net n jellie wat hul komplimenteer

My lekkerste een is koejawel, kersies, pomelo met suurlemoen jellie
Bron: Bak en Brou.

16/02/2023

Nou toe nou, wie het dit geweet? 😆

16/02/2023

Die Overberg is bekend vir sy golwende heuwels wat in die wintermaande oortrek word met skelgeel canola- en grasgroen koringlanderye. Die meeste mense skiet met die N2 deur die streek, salig onbewus van die lieflike grondpaaie wat hier wag om verken te word.

16/02/2023



KORSLOSE VLEISPASTEITJIES:
BEPROEF. Tracey van Zyl

BENODIG:
5 gerasperde rooiworsies
2 eiers
1 k melk
1 eetlepel koekmeel
1 teelepel mosterd
1 eetlepel pietersielie
1 k gerasperde kaas
sout
knippie rooi peper
1 klein ui fyn gesny

MAAK SO:
Meng alles saam.
Skep in muffin pan en bak teen 180 grade vir 20-25 min of tot ligbruin en gaar.
Trudy Erasmus Pienaar
Vergeet my nie resepte

Address

Unit 30 Tradelink Park Potgieter Street Gants Centre
Somerset West
7140

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 16:00

Telephone

+27825523546

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Canvas tent and trailer concepts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Canvas tent and trailer concepts:

Share