14/06/2025
12 Junie
NUWE DAG
Daardie "iets" wat jou veg teen jou kom staan is nie daardie mens of mense nie maar die bose daar agter....soos n brullende leeu om die plek te soek om jou te verslind....daarom trek ons GOD SE WAPENRUSTING AAN sodat ons staande kan bly....
En ons moet WEET Die vyand kan nie regkry wat hy wil nie want GOD WIE SE WAPENRUSTING ONS AANHET IS VIR ONS en as God "iets " toelaat sal self dit meewerk tot ons BESWIL....
Terwyl jy beklee is met God se WAPENRUSTING het jy met COMMUNION DIE STERKTE WAPENS wat jy ooit kan gebruik om weer en weer die vyand te oorwin ππ»π·π©Έππ§¬ππβοΈππ»β€βπ₯