Naaldwerk sales middelburg

Naaldwerk sales middelburg ek doen naaldwerk. ek maak bv duwystelle, toiletstelle sakke, en nog meer.

26/05/2020

Welkom al die nuwe lede wat my page gelike het.
Ek het n paar buffs en 3 serpmaskers wat beskikbaar is om te verkoop. Whatsapp my.

Ek maak buffs en serpmaskers vir kinders en grootmense.  Die kinders wat trug gaan skool toe maak ek ookbuffs en serpmas...
24/05/2020

Ek maak buffs en serpmaskers vir kinders en grootmense.
Die kinders wat trug gaan skool toe maak ek ookbuffs en serpmaskers
Vir bestellings kan my whatsapp
My nr is _0813531354
Bja dankie

18/05/2020

Welkom al die nuwe lede by die naaldwerk sales middelburg
Dankie aan elkeen wat hierdie page gelike het. as daar enige vragie is
Jul is welkom om te vra of jul kan my whatsapp stuur

14/05/2020

https://wa.me/27813531354
Die is die link vir my kliente wat bestellings wil plaas.
Dis my bussiness whatsapp bja dankie

Hier is voorbeelde van fie serpmaskers wat ek maakEk kan maak volgens jou keuse van kleure Vir bestelling kan my whatsap...
14/05/2020

Hier is voorbeelde van fie serpmaskers wat ek maak
Ek kan maak volgens jou keuse van kleure
Vir bestelling kan my whatsapp
Bo by my page staan whatsapp
R55 n serpmasker

10 maskers is gereed om verkoop te word. 2 het het 3 lagies in. Dis die ronde ene met spasie by jou neus en mond. Is R35...
23/04/2020

10 maskers is gereed om verkoop te word. 2 het het 3 lagies in. Dis die ronde ene met spasie by jou neus en mond. Is R35.
En die reghoekige is R30 bestaan uit 2 lagies met bicebinding.
Whatsapp as iemand belangstel
0813531354
Bja dankie

Ek stuur voorbeelde by om te wys hoe die reghoekges lyk en ronde ene lyk op gesig
Die foto met blou masker bestaan uit 2 lagies met bicebinding is R30 en die foto met rooi masker R35 elk. Bestaan uit 3 lagies het spasie vor neis en mond vor beter asem.

03/04/2020
Nou net n strooi kussingsloop gemaak. Ek maak op bestellings. What's app my as j belangstel. Ek vra R80 vi so kussingslo...
21/03/2020

Nou net n strooi kussingsloop gemaak. Ek maak op bestellings. What's app my as j belangstel. Ek vra R80 vi so kussingsloop met lap ingesluit. My nr is 0813531354

Helo almal. Vir meer inligting kan my WhatsApp 0813531354. Almal wat vra het. Mag vra.
11/03/2020

Helo almal. Vir meer inligting kan my WhatsApp 0813531354. Almal wat vra het. Mag vra.

Address

1050, Middelburg
Steve Tshwete
1050

Telephone

+27813531354

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Naaldwerk sales middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Naaldwerk sales middelburg:

Shortcuts

Share