Dianne's Creations

Dianne's Creations Naaldwerk & Bottel Crafts

Middelburg Mpumalanga Is jy nuuskierig in wat ek maak???🤔Whatsapp my (0823755580) en bestel jou sweetpak voor die koue🥶 ...
21/07/2022

Middelburg Mpumalanga

Is jy nuuskierig in wat ek maak???🤔

Whatsapp my (0823755580) en bestel jou sweetpak voor die koue🥶 fronte ons nog slaan....

Ek courier landwyd en deliver gratis in Middelburg 👍
Dianne

Hi almal 🥶🥶🥶Die winter is nog nie verby nie 💨Hier wag nog koue fonts voor ons.Het jy al n paar warm, cosy pajamas vir da...
21/07/2022

Hi almal 🥶🥶🥶

Die winter is nog nie verby nie 💨
Hier wag nog koue fonts voor ons.

Het jy al n paar warm, cosy pajamas vir dai koue nipperigge aand?. Of n warm fleecy sweetpak met n hoedie en n sak om jou hande warm te hou...

Kyk gerus n paar van my sweetpakke wat ek vir kliente gemaak het🤗
Ek neem nie fotos van elke kleur en style nie.
Vra gerus vir n kleur en size en style.😊
Pryse wissel van size tot size.

Ek maak net op order want almal se grote en kleure se smaak verskil.
Nie almal soek sakke of hoedies nie, darom kontak my gerus op whatsapp en plaas jou bestelling 🥶💨 en so kan jy die koue uithou.
Whatsapp 0823755580
Dianne
Middelburg Mpumalanga
PS! Ek courier landwyd, pep paxi of postnet.

More moreEk maak sweetpakke alle grotes in verskeidenheid fleece.Eks van Middelburg en courier landwyd. Ek lewer af in M...
20/06/2022

More more

Ek maak sweetpakke alle grotes in verskeidenheid fleece.
Eks van Middelburg en courier landwyd. Ek lewer af in Middelburg gratis.
Voel gerus om my te whatsapp op 0823755580 indien u sou belangstel.
Ek het n groot verskeidenheid polar fleece en coral fleece beskikbaar.
Sweetpakke word gemaak van 0-3 mnths tot 4XL
Ek het 42 jaar ondervinding van naalwerk. Dit is my passie. 💕

LOER GERUS EN PLAAS JOU BESTELLING. Your payment secures your order

SWEETPAKKE/TRACKSUITS PRICES 2019, (geen prys verhoging van die datum nie)
12 mnths R85
1jr R90
2jr R95
3jr R100
HOEDIES R10 ELK EXTRA, SAKKE R10
4 jr R110
5jr R120
6jr R130
7jr R140
8jr R150
9jr R160
10jr R170.
11jr R180
12jr R190
HOEDIES R15 EXTRA, SAKKE R10
Adult small R200.
Adult medium R240
Adult large R260
XL R280
XXL R320
###L R340
###XL R360
HOEDIES R20 EXTRA, SAKKE R20
R30 BO ALLE KOSTES, AS CORAL FLEECE,MINKY FLEECE OF ENIGE ANDER FLEECE GEBRUIK WORD OP N SWEETPAK, BEHALWE POLAR FLEECE
BAADJIE MET ZIP, BEGIN BY R200 ( hang af van die grote)

BROEKE EN SWEETPAK TOPPIES WORD OOK APART VERKOOP OP KLIENT SE AANVRAAG. Pryse wissel van die grote.

Aflewerings verniet in Middelburg.
Ek courier landwyd op koper se kostes.
Ek gebruik ook Pep Paxi indien u dit sou verkies

U kan my op inbox of WhatsApp op 0823755580. Ek verkies WhatsApp want dan hou ek tred met myself en klient/e se behoeftes in privaat.
Dankie
Dianne.

Address

Hendrina Power Station, Pullenshope
Steve Tshwete
2250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dianne's Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dianne's Creations:

Share