08/09/2026
Let Love was nog altyd 'n voorloper as dit kom by ontwerp. Hierdie hele tema van suurlemoene wat nou hoog mode is, is alreeds lankal deel van Let Love se reeks. Met Somer in die lug het ek dit goedgedink om weer vir jul te wys hoe vars en mooi dit is.
Die rok is op Let Love Clothing se webblad onder die soekkode: 329